Natuurlewe van Suid-Afrika 'n Fotografiese Gids (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Dié nuttige, allesomvattende fotogids tot die natuurlewe van Suid-Afrika dek die streek se soogdiere, voëls, reptiele, paddas en bome wat heel waarskynlik gesien sal word. Vir elke spesie is daar 'n volkleurfoto, bondige uitkenningsteks en...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 10.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Natuurlewe van Suid-Afrika 'n Fotografiese Gids (ePub)“
Dié nuttige, allesomvattende fotogids tot die natuurlewe van Suid-Afrika dek die streek se soogdiere, voëls, reptiele, paddas en bome wat heel waarskynlik gesien sal word. Vir elke spesie is daar 'n volkleurfoto, bondige uitkenningsteks en verspreidingskaart, sowel as die plekke waar hulle heel waarskynlik gesien sal word. 'n Kort inleiding bespreek die streek se geologie, klimaat, plantegroeisones, natuurlewebrandpunte, en gee wenke vir die waarneming van die natuur en sy diere. Dié gerieflike aanbieding van Suid-Afrika se opvallendste diere en bome in een boekdeel sal by sowel toeriste as plaaslike natuurliefhebbers byval vind.
Autoren-Porträt von Duncan Butchart
Duncan Butchart is 'n natuurkenner, illustreerder en fotograaf wat in 11 Afrika-lande as spesialis in ekotoerismekommunikasie gewerk het. Hy is die skrywer van talle artikels en boeke oor Afrika se natuurlewe, onder meer Wildlife of the Okavango, Wildlife of the Cape Peninsula en Wildlife of the Lowveld.
Bibliographische Angaben
- Autor: Duncan Butchart
- 2013, 1. Auflage, 168 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1775840433
- ISBN-13: 9781775840435
- Erscheinungsdatum: 13.03.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 24 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Natuurlewe van Suid-Afrika 'n Fotografiese Gids"
0 Gebrauchte Artikel zu „Natuurlewe van Suid-Afrika 'n Fotografiese Gids“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Natuurlewe van Suid-Afrika 'n Fotografiese Gids".
Kommentar verfassen