'n Wolf in skaapsklere / Zebra Press (ePub)
en ander Afrikaanse idiome
(Sprache: Afrikaans)
Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos poësie op die tong van sprekers lê. Andertaliges is dikwels verstom oor die manier waarop vaste uitdrukkings en gesegdes Afrikaans verryk en kleurvol maak.
In...
In...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 7.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „'n Wolf in skaapsklere / Zebra Press (ePub)“
Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos poësie op die tong van sprekers lê. Andertaliges is dikwels verstom oor die manier waarop vaste uitdrukkings en gesegdes Afrikaans verryk en kleurvol maak.
In hierdie boek bring Kobus Galloway, skepper van Idees vol vrees, 150 idiome byeen - elkeen geïllustreer met 'n grappige volblad-spotprent, en met 'n kort verklaring van elke idioom se betekenis. Verder is daar 'n lys met nóg idiome en verklarings agter in die boek. Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind. Dié boek sal help verseker dat idiome van vroeg reeds 'n tuiste in die mond van jong sprekers kry, en dat dié pragtige skat van Afrikaans behoue sal bly.

Autoren-Porträt von Kobus Galloway
Kobus Galloway het op sesjarige ouderdom begin teken en ná skool het hy grafiese ontwerp studeer. Hy is die skepper van Idees vol vrees, wat vinnig die gewildste Afrikaanse spotprentreeks in die wêreld geword het. Sy politieke parodie Where's Zuma? het in 2015 verskyn. Kobus is 'n grafiese ontwerper, illustreerder en komediant en die eienaar van Komedie Media.
Bibliographische Angaben
- Autor: Kobus Galloway
- 2017, 1. Auflage, 168 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1776092163
- ISBN-13: 9781776092161
- Erscheinungsdatum: 01.07.2017
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 20 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "'n Wolf in skaapsklere / Zebra Press"
0 Gebrauchte Artikel zu „'n Wolf in skaapsklere / Zebra Press“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "'n Wolf in skaapsklere / Zebra Press".
Kommentar verfassen