'n Troukoek en 'n wiskundeboek (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Sonder werk of heenkome en met haar hart en toekomsplanne aan flenters, gaan kruip Annelize in haar vriendin, Jolanie, se leë woonstel op Flenterbaai weg. Sy moet nog die gebeure van die afgelope tyd verwerk en hoop dat sy by die see weer mettertyd rus en...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 5.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „'n Troukoek en 'n wiskundeboek (ePub)“
Sonder werk of heenkome en met haar hart en toekomsplanne aan flenters, gaan kruip Annelize in haar vriendin, Jolanie, se leë woonstel op Flenterbaai weg. Sy moet nog die gebeure van die afgelope tyd verwerk en hoop dat sy by die see weer mettertyd rus en rigting sal vind. Min weet sy Jolanie se brombek van 'n broer by die huis langs die woonstel gaan opdaag en haar vrede versteur. Hy, met sy Wiskundeboek wat klaar geskryf moet word én sy beeldskone meisie wat haar neus vir net mooi alles optrek, verál vir Annelize. Ludwig is kortaf en baasspelerig en boonop glo hy nie Annelize serede hoekom sy op Flenterbaai kuier nie. Dan gebeur daar een koue wintersmiddag iets wat veroorsaak dat Annelize nie langer kan wegsteek wié en wát sy is nie. Die vraag is: Wat gaan Ludwig maak noudat hy die waarheid weet?
Autoren-Porträt von Salma Swanepoel
Salma Swanepoel se wortels lê versprei van die Vrystaat af tot in die Kaap. Tans woon sy naby die see saam met haar man, kinders en troeteldiere. Sy hou van lag, musiek en stories en sy lees graag kookboeke, al maak sy meestal slegs eenpotgeregte. Salma hoop om verhale te skryf wat lesers heerlik sal laat ontspan.
Bibliographische Angaben
- Autor: Salma Swanepoel
- 2023, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776358678
- ISBN-13: 9781776358670
- Erscheinungsdatum: 01.01.2023
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.03 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "'n Troukoek en 'n wiskundeboek"
0 Gebrauchte Artikel zu „'n Troukoek en 'n wiskundeboek“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "'n Troukoek en 'n wiskundeboek".
Kommentar verfassen