'n Liefde vir Bak (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
'n Liefde vir Bak is die eerste boek uit die pen van kosstilis van formaat, Sarah Dall. Sy was nog nooit een wat neigings slaafs navolg nie en het altyd 'n vars nuwe uitkyk - in plaas van rooifluweel-kolwyntjies, maak sy rooifluweel-makrolletjies. Die boek...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 14.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „'n Liefde vir Bak (PDF)“
'n Liefde vir Bak is die eerste boek uit die pen van kosstilis van formaat, Sarah Dall. Sy was nog nooit een wat neigings slaafs navolg nie en het altyd 'n vars nuwe uitkyk - in plaas van rooifluweel-kolwyntjies, maak sy rooifluweel-makrolletjies. Die boek dek 'n groot verskeidenheid bakresepte en bevat alles vanaf koeke, kolwyntjies en nageregte, tot koekies, plaatgebak en selfs 'n hele hoofstuk oor lekkernye waaroor kinders mal is, soos goeie ou skurwejantjies. Sarah neem skrikwekkende resepte soos makrolletjies en maak die metode nie slegs makliker nie, maar bied ook 'n nuwe kinkel in die resep - soos om 'n feestelike Kerskrans uit makrolletjies te maak! 'n Liefde vir Bak is 'n pragtige boek wat nie net jou familie en geliefdes se magies sal vul en harte warm sal laat klop nie, maar enige iemand in 'n bobaas-bakker sal omskep!
Autoren-Porträt von Sarah Dall
Vandat Sarah Dall in 2009 haar kwalifikasie aan die Silwood School of Cookery behaal het, het sy 'n groot kliëntenetwerk opgebou. Sy doen spyseniering vir klein persoonlike/privaat etes en bak pragtige items vir troues en ander funksies. Haar webwerf - ww
Bibliographische Angaben
- Autor: Sarah Dall
- 2014, 1. Auflage, 176 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 143230447X
- ISBN-13: 9781432304478
- Erscheinungsdatum: 05.09.2014
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 18 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "'n Liefde vir Bak"
0 Gebrauchte Artikel zu „'n Liefde vir Bak“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "'n Liefde vir Bak".
Kommentar verfassen