'n Huis vir Ester (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Twintig jaar lank wag Ester Gelderblom al vir 'n huis. In Oudtshoorn se snerpende
winter tree sy en haar vriendin Katjie aan om te sien of hulle name dalk dié keer op die regering se lys van nuwe huiseienaars verskyn. Ester droom van 'n tuiste vir haar...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 10.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „'n Huis vir Ester (ePub)“
Twintig jaar lank wag Ester Gelderblom al vir 'n huis. In Oudtshoorn se snerpende
winter tree sy en haar vriendin Katjie aan om te sien of hulle name dalk dié keer op die regering se lys van nuwe huiseienaars verskyn. Ester droom van 'n tuiste vir haar dogter Liedjie, wat Sondae klawerbord by die Bless Me Jesus speel, en 'n plek waar haar man Neville weer op sy voete kan kom.
Maar korrupsie beduiwel alles: Vir omkoopgeld manipuleer amptenare die behuisingskema se waglyste. Wanneer Katjie se blyplek afbrand, neem die twee vroue die reg in eie hande en beset hulle twee leë huise. So sit Ester en Katjie 'n reeks gebeure aan die gang wat alles kosbaar in hul lewens sal bedreig.
'n Huis vir Ester is 'n verhaal oor gierigheid en mag en diestryd om geregtigheid
wanneer goeie mense besluit genoeg is genoeg.

Autoren-Porträt von Carol Campbell
Carol Campbell debuteer in 2013 met haar hoogaangeskrewe roman Karretjiemense.Sy het as joernalis vir die Argus, die Cape Times en die Mercury gewerk. Sy woon tans in Durban saam met haar gesin.
Bibliographische Angaben
- Autor: Carol Campbell
- 2014, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415206163
- ISBN-13: 9781415206164
- Erscheinungsdatum: 01.10.2014
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.59 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "'n Huis vir Ester"
0 Gebrauchte Artikel zu „'n Huis vir Ester“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "'n Huis vir Ester".
Kommentar verfassen