My redder, my beminde (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die beeldskone Adela Morgan staan aan die begin van 'n belowende loopbaan as aktrise in Brittanje, maar dan gebeur iets wat haar toekoms kan kelder. Haar mede-akteur ry byna 'n ruiter raak en bots sy sportmotor, met Adela in die passasiersitplek, teen 'n...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 5.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „My redder, my beminde (ePub)“
Die beeldskone Adela Morgan staan aan die begin van 'n belowende loopbaan as aktrise in Brittanje, maar dan gebeur iets wat haar toekoms kan kelder. Haar mede-akteur ry byna 'n ruiter raak en bots sy sportmotor, met Adela in die passasiersitplek, teen 'n boom. Adela is beseer en het 'n diep sny oor haar wang wat sekerlik 'n letsel sal laat.
Dan stel die ongedeerde ruiter homself as dokter James Beresford, 'n plastiese chirurg, voor. Hy bied aan om haar gesig by sy kliniek te behandel sodat die sny daarna byna onsigbaar sal wees. Adela voel veilig by die lang donkerkopman wat boonop, soos sy, 'n immigrant van Suid-Afrika is.
Maar by die luukse kliniek kry Adela te doen met katterige vrouens wat om James se aandag meeding. En wanneer Adela ongewenste media-belangstelling na die kliniek trek, lyk dit asof dinge nooit tussen haar en James sal werk nie. Die dokter is gesteld op privaatheid, maar enigeen wat by Adela betrokke raak, sal gereed moet wees vir 'n lewe in die kollig.

Autoren-Porträt von Malene Breytenbach
Dr Malene Breytenbach het drie meestersgrade asook ¿ doktorsgraad in joernalistiek. Sy en haar man woon op Stellenbosch. Malene skryf sedert 2009 heeltyds en het verskeie liefdesverhale op haar kerfstok, sowel as die gewilde romans Gister is ¿ ver land, Pluimprinse en Bloedgrond.
Bibliographische Angaben
- Autor: Malene Breytenbach
- 2015, 1. Auflage, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624074625
- ISBN-13: 9780624074625
- Erscheinungsdatum: 21.09.2015
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.68 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "My redder, my beminde"
0 Gebrauchte Artikel zu „My redder, my beminde“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "My redder, my beminde".
Kommentar verfassen