Moord-en-roof (ePub)
_x000D_
As lid van die Wes-Randse tak het...
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
In die dae toe speurders nog aan hul safaripakke en Grasshopper-skoene uitgeken kon word, was die Moord-en-roofeenheid ewe beroemd as berug. Charles Miller was een van hul topspeurders._x000D_
_x000D_
As lid van die Wes-Randse tak het hy verskeie opspraakwekkende moord- en roofsake danksy deeglike speurwerk en 'n uitstekende netwerk opgelos. Bloedbesmeerde moordtonele, donker hole, omstrede ondervragingsmetodes en smerige informante was alles deel van sy werk. Vir hom en sy kollegas het die adrenalien van klappende skote later soos 'n dwelm geword._x000D_
_x000D_
Maar om jou lewe elke dag op die spel te plaas, eis sy tol. Miller het later ook telling verloor van hoeveel misdadigers hy in die uitvoering van sy pligte doodgeskiet het._x000D_
_x000D_
'n Ware verhaal oor die strewe na geregtigheid en hoe dit dikwels tot 'n ongemaklike dans met die donker kant lei.
Sy verwerking van 'n Anglo-Boereoorlog dagboek, Boerekryger: 'n Seun se hoogste offer, het in 2012 verskyn. Hierdie is sy jongste boek.
- Autor: Albert Blake
- 2013, 1. Auflage, 304 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624057593
- ISBN-13: 9780624057598
- Erscheinungsdatum: 16.09.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 4.12 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Moord-en-roof".
Kommentar verfassen