Middernagmusiek (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Isolde Harmse is desperaat om te vlug nadat haar obsessiewe eksman, Reghardt, weereens uitgevind het in watter dorpie sy wegkruip. Dan daag Hugo Barnard, die beroemde kletsrymer wat onder die verhoognaam Adonis optree, by haar masseerpraktyk op en toe hy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 5.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Middernagmusiek (ePub)“
Isolde Harmse is desperaat om te vlug nadat haar obsessiewe eksman, Reghardt, weereens uitgevind het in watter dorpie sy wegkruip. Dan daag Hugo Barnard, die beroemde kletsrymer wat onder die verhoognaam Adonis optree, by haar masseerpraktyk op en toe hy hoor hoe Reghardt haar oor die foon dreig, bied hy vir haar 'n uitkoms aan.
Hy sal haar beskerm en met hom saamneem tot in die Kaap as sy sal voorgee om sy meisie te wees ter wille van reklame vir sy nuwe album. Hugo meen hulle moet Reghardt uitlok sodat die polisie hom eens en vir altyd kan vastrek.En Isolde stem in, want sy kan nie so aangaan nie. Buitendien sal dit nie 'n straf wees om aan dié vuurwarm man met die sagte hart se arm te verskyn nie - al het hy tatoes en 'n oorbel!
Dalk kan sy Hugo ook help, want hy dra blykbaar onnodig swaar aan skuldgevoelens. Of steek daar waarheid in die sinistere stories wat Isolde oor Hugo se verlede hoor? Kan sy haar hart aan hom toevertrou, of is sy al weer met 'n gevaarlike man deurmekaar?

Autoren-Porträt von Amelia Strydom
Amelia Strydom (¿ skuilnaam) het in Gauteng grootgeword in ¿ huisgesin wat rondom boeke gedraai het. Sy het haar honneursgraad in godsdienswetenskap behaal en twee jaar daarin doseer. In 2008 het sy as doula begin werk en aanskou eerstehands wonderwerke. Amelia en die liefde van haar lewe woon in die Overstrand met hul kinders, diere en boeke.
Bibliographische Angaben
- Autor: Amelia Strydom
- 2015, 1. Auflage, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624074595
- ISBN-13: 9780624074595
- Erscheinungsdatum: 21.09.2015
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.33 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Middernagmusiek"
0 Gebrauchte Artikel zu „Middernagmusiek“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Middernagmusiek".
Kommentar verfassen