Marilyn (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Omring met haar geliefde vywervroue, weet Marilyn sy is nie een van hulle nie.
Sy is ¿ kaivrou, die waterwese wat mans en kinders die dieptes intrek en
verdrink. Daarvan getuig haar hele lewe tot hier toe. Dis iets waarmee sy gedink
het sy vrede gemaak...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 22.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Marilyn (ePub)“
Omring met haar geliefde vywervroue, weet Marilyn sy is nie een van hulle nie.
Sy is ¿ kaivrou, die waterwese wat mans en kinders die dieptes intrek en
verdrink. Daarvan getuig haar hele lewe tot hier toe. Dis iets waarmee sy gedink
het sy vrede gemaak het.
Met die pandemie wat die wêreld op sy kop keer en die ouderdom wat Marilyn
al hoe meer bewus maak van haar sterflikheid, is dit seker nie vreemd om bestek
op te neem van wat agter lê nie. Dit moet wees waarom haar gedagtes deesdae
aanhoudend terug foeter na die verlede toe. So ver terug as daardie jaar toe sy
Paul Avenant ontmoet het, en uiteraard ook die tragiese gevolge van dié
ontmoeting. Nie dat dit daarna veel beter gegaan het nie. Een onbesonne ding
na die ander het sy aangevang tot sy hier op Vywerbaai beland het. Hier waar sy
met haar seun kon herenig en, as enorme bonus, die vywervroue leer ken en
hegte vriendskappe gesmee het.
Sy was sowaar naïef genoeg om te dink die meetsnoere begin nou vir haar in die
regte plekke val. Tot die dag voor die eerste grendeltydperk toe sy besef ¿ mens
se sondes haal jou altyd in. Selfs sondes wat jy nie self gepleeg het nie ...

Autoren-Porträt von Chanette Paul
Chanette Paul pendel tussen twee tuistes: haar oewerhuisie in die Overbergsedorpie, Stanford, waar die man in haar lewe 'n rivierboot bedryf, en haar
skryfplek naby die suidelikste punt van Afrika. Chanette is 'n katliefhebber en
smoorverlief op haar dowe kat, Thomas. Sy is 'n leesvraat, 'n onbehendige tuinier
en 'n hopelose kok. Sy is lief vir swem en hoop sy sien eendag 'n meermin.
Bibliographische Angaben
- Autor: Chanette Paul
- 2021, 1. Auflage, 576 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639607349
- ISBN-13: 9780639607344
- Erscheinungsdatum: 01.07.2021
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.70 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Marilyn"
0 Gebrauchte Artikel zu „Marilyn“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Marilyn".
Kommentar verfassen