Magriet en Billie / Die Magriet-reeks Bd.3 (ePub)
Die Magriet-reeks
(Sprache: Afrikaans)
Nina en Magriet die hoender is beste maats en het allerhande avonture saam! In Magriet en Billie kom kuier Billie vir Nina. Net voor hulle lekker begin speel, jaag Magriet skielik op Billie af ... Om en om hardloop hulle. Hoekom op aarde jaag Magriet vir...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 4.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Magriet en Billie / Die Magriet-reeks Bd.3 (ePub)“
Nina en Magriet die hoender is beste maats en het allerhande avonture saam! In Magriet en Billie kom kuier Billie vir Nina. Net voor hulle lekker begin speel, jaag Magriet skielik op Billie af ... Om en om hardloop hulle. Hoekom op aarde jaag Magriet vir Billie? In Magriet se eierbesigheid besef Nina dat sy en Magriet saam 'n besigheid kan begin. Magriet lê elke dag 'n eier en so word "Lê-'n-eier" gestig. Dit laat Nina groot drome droom oor eendag as sy groot is ...
Autoren-Porträt von Melanie Tait
Melanie Tait werk al vir langer as vyftien jaar in die wêreld van kommunikasie, hetsy in druk- of in oudiovisuele medium. Sy het 'n passie om nuwe maniere van storievertel te ondersoek en te sien hoe stories en mense aanmekaar kan aanvul en vasweef. Die Magriet-reeks is gebaseer op die ware avonture van die skrywer se dogter, Nin, en haar hoenders, Matilda en Siena.
Bibliographische Angaben
- Autor: Melanie Tait
- Altersempfehlung: 5 - 7 Jahre
- 2021, 1. Auflage, 24 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 063960398X
- ISBN-13: 9780639603988
- Erscheinungsdatum: 01.11.2021
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 8.13 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Magriet en Billie / Die Magriet-reeks Bd.3"
0 Gebrauchte Artikel zu „Magriet en Billie / Die Magriet-reeks Bd.3“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Magriet en Billie / Die Magriet-reeks Bd.3".
Kommentar verfassen