Machoman leer liefdestaal, 'n / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Seerkry in beide Madri en Kobus se verlede maak hulle lugtig vir mekaar en vir 'n verhouding. En tog bestee hulle elke ledige minuut saam. Totdat Madri besef dat machoman Kobus kuns as tydmors beskou ... en kuns is haar lewe!
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 6.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Machoman leer liefdestaal, 'n / Romanza (ePub)“
Seerkry in beide Madri en Kobus se verlede maak hulle lugtig vir mekaar en vir 'n verhouding. En tog bestee hulle elke ledige minuut saam. Totdat Madri besef dat machoman Kobus kuns as tydmors beskou ... en kuns is haar lewe!
Autoren-Porträt von Ida Bester
Ida Bester was van kleintyd af versot op woorde en vreemde tale. Sy het onder meer by die Suid-Afrikaanse ambassade in Frankryk en die RGN gewerk, was 'n hoërskool-taalonderwyser en het vliegtuigplanne uit Frans vertaal. Terwyl haar man universiteitsdosent en koorleier was, het hulle al die kontinente op die aardbol besoek. Ida en haar man het op 'n wildplaas afgetree, waar hulle graag hul vier kinders en kleinkinders trakteer. Sy is lief vir skryf, lees, kuier saam met vriende, en fotoalbums maak.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ida Bester
- 2017, 113 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799385336
- ISBN-13: 9780799385335
- Erscheinungsdatum: 01.08.2017
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.43 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Machoman leer liefdestaal, 'n / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Machoman leer liefdestaal, 'n / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Machoman leer liefdestaal, 'n / Romanza".
Kommentar verfassen