Maaltye sonder moeite (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
"Maaltye sonder moeite is 'n Suid-Afrikaanse resepteboek wat op die hele familie gemik is. Die outeurs is daarvan bewus dat die lewe baie veeleisend vir 'n werkende mamma kan wees. Daarom het hulle resepte aangepas wat by babas, kleuters en die hele gesin...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 12.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Maaltye sonder moeite (ePub)“
"Maaltye sonder moeite is 'n Suid-Afrikaanse resepteboek wat op die hele familie gemik is. Die outeurs is daarvan bewus dat die lewe baie veeleisend vir 'n werkende mamma kan wees. Daarom het hulle resepte aangepas wat by babas, kleuters en die hele gesin aanklank sal vind. Slegs plaaslik beskikbare bestanddele word gebruik en 'n paar Suid-Afrikaanse gunstelinge is ingesluit.
Die boek volg die selfspening-benadering en bevat nuttige voorstelle, asook inligting oor hoe om die oorgang van bors-/formulemelk na vaste kosse so maklik moontlik vir mammas en babas te maak. Daar is 'n volledige afdeling oor borsvoeding, asook die regte tydperk om met vaste kosse te begin. Die selfspening-metode stel voor dat die baba deel word van etenstye en hulle vingerhappies vanuit die eetstoeltjie geniet terwyl die gesin eet.
Maaltye sonder moeite bevat meer as 120 gesonde en maklike resepte wat alles van purées vir die baba, tot heerlike etes vir die hele gesin.
"

Autoren-Porträt von Debbie Wareham
Debbie Wareham is opgelei by die Christina Martin School of Food and Wine in Durban. Sy het as sjef by die Mkuze Falls Lodge gewerk en het 'n suksesvolle spysenier-onderneming bestuur. Sy het onlangs 'n klein restaurant in Durban oopgemaak.
Bibliographische Angaben
- Autor: Debbie Wareham
- 2014, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432303791
- ISBN-13: 9781432303792
- Erscheinungsdatum: 01.03.2014
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 33 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Maaltye sonder moeite"
0 Gebrauchte Artikel zu „Maaltye sonder moeite“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Maaltye sonder moeite".
Kommentar verfassen