Liefdesreis / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Susan Olivier se vorige Romanzas, Bod op 'n biljoenêr, Kylie se keuse en Verborge obsessie.
Bod op 'n biljoenêr: Agtien maande was nie lank genoeg om Nico te vergeet nie, dit besef Eva die oomblik toe sy hom...
Bod op 'n biljoenêr: Agtien maande was nie lank genoeg om Nico te vergeet nie, dit besef Eva die oomblik toe sy hom...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 15.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Liefdesreis / Romanza (ePub)“
Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Susan Olivier se vorige Romanzas, Bod op 'n biljoenêr, Kylie se keuse en Verborge obsessie.
Bod op 'n biljoenêr: Agtien maande was nie lank genoeg om Nico te vergeet nie, dit besef Eva die oomblik toe sy hom weer sien, en skielik is sy glad nie meer seker dat sy van hom wil skei nie.
Kylie se keuse: Toe Kylie ná jare in die buiteland terugkom om haar pa se plek in sy maatskappy in te neem, sit Alex du Preez daar. En daar's groot fout in die maatskappy. Is hy die skuldige, heuningmond en al?
Verborge obsessie: Ná al die jare is Michael Meskin terug, nou die wêreldbekende sakeman. Maar hy straf haar, asof Sonika die skuld dra vir sy swakheid van destyds, toe hy die omkoopgeld aanvaar en die pad gevat het, landuit.

Autoren-Porträt von Susan Olivier
Susan Olivier het grootgeword op Boksburg. Volgens haar het sy die ideale kinderjare gehad, want sy kon onophoudelik lees. As tiener het sy gedroom oor die boek wat sy wil skryf. Sy het gaan studeer, getrou en kinders gehad: haar liefdesverhaal gelewe. 'n Dekade gelede het haar eerste liefdesverhaal op die rak verskyn, nog 'n hoogtepunt in haar lewe. Skryf is haar stokperdjie, want sy werk voltyds. Naweke is skryftyd, en niks laat die woorde beter vloei as 'n heerlike cappuccino by haar gunstelingkoffiewinkel nie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Susan Olivier
- 2018, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799387843
- ISBN-13: 9780799387841
- Erscheinungsdatum: 20.03.2018
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.30 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Liefdesreis / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Liefdesreis / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Liefdesreis / Romanza".
Kommentar verfassen