Liefde is 'n spansport & Belliedans op die duine / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hy trek haar styf teen hom vas en hulle sit vir
baie lank net so en drink hulle nuwe geluk in.
Nou verstaan Lisa hoe belangrik so 'n spanbounaweek is.
baie lank net so en drink hulle nuwe geluk in.
Nou verstaan Lisa hoe belangrik so 'n spanbounaweek is.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 2.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Liefde is 'n spansport & Belliedans op die duine / Romanza (ePub)“
Hy trek haar styf teen hom vas en hulle sit vir
baie lank net so en drink hulle nuwe geluk in.
Nou verstaan Lisa hoe belangrik so 'n spanbounaweek is.
baie lank net so en drink hulle nuwe geluk in.
Nou verstaan Lisa hoe belangrik so 'n spanbounaweek is.
Autoren-Porträt von Rene van Zyl
René van Zyl is 'n oud-joernalis, skrywer en blogger wat teen die hange van die Magaliesberg in Hartbeespoort vir haar 'n nessie uitgegrawe het. Sy geniet dit veral om plaaslike gemeenskapsmusiekblyspele te skryf en op die planke te bring. Haar buite-die-boks man, twee dogters en seun is die groot liefdes in haar lewe en ook haar grootste inspirasie. Haar oudste seun is breingestremd en die lewe saam met hom het haar geleer om daaglikse uitdagings met genoegsame humor aan te pak. Sy glo onwrikbaar in die liefde en gelukkige eindes. Haar voorliefde vir Europa se romantiese kastele, katedrale en legendes maak dat sy haar laaste sente sal uitgee om nogmaals daarheen te reis en stories te versamel. . Liefdesafari is haar eerste romanse in die Romanza-reeks. . Joanita Fourie, redigeerder van Romanzas sê oor hierdie debuutskrywer: "Die manuskrip is so plesierig, die taalgebruik heerlik spontaan met selfs 'n uiters gepaste nie-predikantsvrouerige woord so hier en daar, en die verhaal goed deurdink en sommer net lekker om te lees."
Bibliographische Angaben
- Autor: Rene van Zyl
- 2019, 100 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799397350
- ISBN-13: 9780799397352
- Erscheinungsdatum: 01.09.2019
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.30 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Liefde is 'n spansport & Belliedans op die duine / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Liefde is 'n spansport & Belliedans op die duine / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Liefde is 'n spansport & Belliedans op die duine / Romanza".
Kommentar verfassen