LEKKER & GOED (ePub)
Heerlike kos propvol heilsaamheid
(Sprache: Afrikaans)
LEKKER & GOED Heerlike kos propvol heilsaamheid is Carmen Niehaus se nuutste kookbook nadat sy reeds meer as twintig kookboeke uitgegee het.
Dit is 'n lekker-eet-boek met ou bekendes en nuwelinge wat gesonder gemaak is om steeds heerlik te kan eet sonder...
Dit is 'n lekker-eet-boek met ou bekendes en nuwelinge wat gesonder gemaak is om steeds heerlik te kan eet sonder...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 17.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „LEKKER & GOED (ePub)“
LEKKER & GOED Heerlike kos propvol heilsaamheid is Carmen Niehaus se nuutste kookbook nadat sy reeds meer as twintig kookboeke uitgegee het.
Dit is 'n lekker-eet-boek met ou bekendes en nuwelinge wat gesonder gemaak is om steeds heerlik te kan eet sonder om skuldig te voel - net soos Carmen aan huis eet. LEKKER & GOED sluit ook 'n paar resepte in wat lae-koolhidrate bevat, glutenvry en vegetaries is en bevat heelwat vars en ongeprosesseerde produkte.
Carmen strewe na 'n gesonde lewenswyse en haar kookfilosofie en grootste uitdaging is daarom juis om alledaagse kos gesonder te maak sonder dat dit smaak of geur inboet. Die uitgangspunt is amper 'n tipe Mediterreense eetstyl, eerder as 'n dieetboek of 'n gesondheidshandleiding.

Autoren-Porträt von Carmen Niehaus
Carmen Niehaus was 32 jaar lank die kosredakteur van die land se grootste tydskrifte, Huisgenoot en YOU. Sy was ook verantwoordelik vir die bekende kookboekreeks Wenresepte waarvan letterlik oor 'n miljoen kopieë verkoop is. Meer as 20 kookboeke en veel meer kostydskrifte het al uit haar pen verskyn, en sy was ook aanbieder van die TV-reeks Jy het 'n Wenresep op Via.Net nadat die ergste Covid-maatreëls in 2020 ietwat gelig is, het sy en haar gesin permanent Langebaan toe verhuis, en daarvandaan woeker sy nou voltyds onder haar eie handelsmerk aan verskeie opwindende kosprojekte. Dit wissel van resepontwikkeling, kosstilering, kookklasse, kospraatjies en demonstrasies tot die maak van kosvideo's en televisieoptredes. Sy is veral doenig op sosiale media, met sowat 20 000 volgelinge.
Carmen doen steeds kosstories vir Huisgenoot en YOU en is veral nou betrokke by die rooibostee-maatskappy Carmién Tea saam met wie sy rooibosslaaisouse en -soute uitgebring het. Sy het ook haar eie kombuislapreeks met unieke ontwerpe wat sy self gestileer het.
As sy nie besig is met uittoetswerk in haar kombuis met die mooi uitsig oor die Langebaanmeer nie, snuffel Carmen graag in plaasstalle en oudhede-winkels rond of ontspan met haar neus in die nuutste kostydskrifte en kookboeke. Sy geniet die buitelewe en gaan graag saam met haar gesin op wildtuinbesoeke in hul tenttreiler, gaan kuier op die familieplaas buite Citrusdal of doen daguitstappies om die prag van die Weskus verder te verken.
Bibliographische Angaben
- Autor: Carmen Niehaus
- 2022, 1. Auflage, 144 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1432311522
- ISBN-13: 9781432311520
- Erscheinungsdatum: 01.11.2022
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 35 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "LEKKER & GOED"
0 Gebrauchte Artikel zu „LEKKER & GOED“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "LEKKER & GOED".
Kommentar verfassen