Leesgids: Ouma Mollie gaan terug skool toe (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Daar is skryfspasie om die vrae in die leesgids te beantwoord. By elke hoofstuk is daar 'n kort opsomming, vrae, vertaling...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 6.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Leesgids: Ouma Mollie gaan terug skool toe (ePub)“
Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Daar is skryfspasie om die vrae in die leesgids te beantwoord. By elke hoofstuk is daar 'n kort opsomming, vrae, vertaling van woordeskat, kritiese taalbewustheid en 'n aktiwiteit of twee. Die gids sal onderwysers help om literêre aspekte op 'n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die voorbereidingstyd verkort. Leerders kan ook die gids op hul eie gebruik vir selfstudie. Die antwoorde is op n QR-kode.
Autoren-Porträt von Ilouise Muzzel
Ilouise Muzzell is 'n ervare onderwyser met 15+ jaar ondervinding van vir leerders graad 4-7, Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele taal. Sy is ook 'n tutor vir leerders van alle ouderdomme. Sy het 'n paar gidse en werkboeke geskryf en veral haar Zackie Mostert-werkboeke is baie gewild. Sy woon tans in Gauteng met haar man en dogtertjie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ilouise Muzzel
- Altersempfehlung: 9 - 14 Jahre
- 2023, 1. Auflage, 64 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637002288
- ISBN-13: 9780637002288
- Erscheinungsdatum: 01.08.2023
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 26 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Leesgids: Ouma Mollie gaan terug skool toe"
0 Gebrauchte Artikel zu „Leesgids: Ouma Mollie gaan terug skool toe“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Leesgids: Ouma Mollie gaan terug skool toe".
Kommentar verfassen