Lag sonder grense (ePub)
(Sprache: Englisch)
Lag jou slap saam met een van RSG se gunsteling-omroepers! Het jy die een gehoor van die radio-omroeper, die boek en die honderde grappies? Ná die wegholsukses van ian wessels se vorige grapboek, Genade! Edelagbare, het hy nog 'n humoristiese boek...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 20.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Lag sonder grense (ePub)“
Lag jou slap saam met een van RSG se gunsteling-omroepers! Het jy die een gehoor van die radio-omroeper, die boek en die honderde grappies? Ná die wegholsukses van ian wessels se vorige grapboek, Genade! Edelagbare, het hy nog 'n humoristiese boek saamgestel wat jou sal laat skaterlag! Lag sonder grense bars uit sy nate van die grappe. Dié gewilde omroeper van Radio Sonder Grense (RSG) spaar niemand nie: almal "" van skoonma tot manlief; van baas tot klaas "" loop deur. Ian skeer heerlik die gek met alles wat 'n mens soms tog so swaar op die hart lê. Nie net sal Lag sonder grense jou laat skud van die lag nie, dit sal jou ook genoeg materiaal gee om die beste grappe by jou volgende braai te vertel. Lees, lag en voel ligter!
Autoren-Porträt von Ian Wessels
Ian Wessels begin sy loopbaan as staatsaanklaer maar verruil die hofsaal vir die mikrofoon en word omroeper. Hy is 'n bekende by RSG en in 2010 word sy eerste boek gepubliseer.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ian Wessels
- 2018, 240 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799384704
- ISBN-13: 9780799384703
- Erscheinungsdatum: 01.09.2018
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.23 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Lag sonder grense"
0 Gebrauchte Artikel zu „Lag sonder grense“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Lag sonder grense".
Kommentar verfassen