Kom saam (ePub)
Inspirasie vir jou lewensreis
(Sprache: Afrikaans)
Kom saam: Inspirasie vir jou lewensreis is spesiaal geskryf vir vroue wat inspirasie, wysheid en hoop nodig het vir hul lewensreis. Ons dae is tot oorlopens toe vol met aktiwiteite, beplanning, besluite, krisisse en vrese. Hoe weet ons wat is die regte...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 13.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Kom saam (ePub)“
Kom saam: Inspirasie vir jou lewensreis is spesiaal geskryf vir vroue wat inspirasie, wysheid en hoop nodig het vir hul lewensreis. Ons dae is tot oorlopens toe vol met aktiwiteite, beplanning, besluite, krisisse en vrese. Hoe weet ons wat is die regte keuses as daar so baie is? Wat gebeur as ons verkeerde besluite neem en hoe hanteer ons die gevolge? Elke dag moet ons te midde van die gewoel koers kies en antwoorde gereed hê oor die lewe vir onsself en ander; en nie net ten opsigte van ons persoonlike- en werksverhoudinge nie, maar ook ons geloof. Gelukkig is daar ook vreugde, vriende en samesyn op die paaie van ons lewensreise - en ons betroubare, drie-enige God. Hierdie dagstukkies nooi jou uit om teen jou eie pas Jesus Christus beter te leer ken, om te begryp hoe innig God jou lief het, en hoe naby Hy langs jou stap op jou lewenspad.
Autoren-Porträt von Sonja Goldberg
Sonja Goldberg was 'n grondslagfase onderwyseres en departementshoof vir 15 jaar by Paarl-skool in Brackenfell, wat 'n skool vir serebraal- en fisiese gestremde leerders is. Sonja tree ook op as spelterapeut en berader en het 'n graad in Teologie en Berading. Sy is getroud en het drie volgroeide kinders. Sonja skryf graag oordenkings vir radio asook stukkies vir die YouVersion Bybel-toep. Haar man, Eddie Goldberg, bedryf sy eie klankateljee en hul neem al vir die afgelope vyf jaar Sonja se oordenkings hier op vir Radio Tygerberg en PEFM. Haar oordenkings en preke word ook op RSG uitgesaai.
Bibliographische Angaben
- Autor: Sonja Goldberg
- 2023, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 177635821X
- ISBN-13: 9781776358212
- Erscheinungsdatum: 02.10.2023
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 2.50 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Kom saam"
0 Gebrauchte Artikel zu „Kom saam“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Kom saam".
Kommentar verfassen