Klassiek reeks: Hierdie lewe (ePub)
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
In Hierdie lewe het Karel Schoeman weer eens die Suid-Afrikaanse verlede as tema vir 'n roman gebruik, en die toneel is die Roggeveld, 'n streek wat tot dusver min aandag in die Suid-Afrikaanse letterkunde ontvang het. In die verhaal van vier generasies van 'n enkele blanke boeregesin oor 'n tydperk van bykans 'n honderd jaar word die omwenteling weergegee wat in die loop van die negentiende eeu op die Suid-Afrikaanse platteland en in die Afrikaner-samelewing voltrek is.
Hierdie lewe was die eerste van drie romans in die skrywer se reeks Stemme. Dit word gevolg deur Die uur van die engel en Verliesfontein.
- Autor: Karel Schoeman
- 2003, 1. Auflage, 200 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Random House UK Ltd
- ISBN-10: 0798157917
- ISBN-13: 9780798157919
- Erscheinungsdatum: 03.06.2003
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.32 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Klassiek reeks: Hierdie lewe".
Kommentar verfassen