Klankgrens (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Jy het by my verbygestrompel en op hierdie dubbelbed neergeval. Ek het jou na die koppenent se kant toe probeer sleep. Die man wat my knieë lam gemaak het wanneer hy in uniform tussen ander staan, was pap en swaar, 'n dronk pateet. Die Weermag, die noodlot,...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 18.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Klankgrens (ePub)“
Jy het by my verbygestrompel en op hierdie dubbelbed neergeval. Ek het jou na die koppenent se kant toe probeer sleep. Die man wat my knieë lam gemaak het wanneer hy in uniform tussen ander staan, was pap en swaar, 'n dronk pateet. Die Weermag, die noodlot, die sisteem - het 'n man en beskermer, 'n mens wat 'n morele leier kon gewees het, van my gesteel. Die man op ons dubbelbed kon enigiets gewees het, enigiets. Maar jy moes drink om die oorlog in jou kop beëindig te kry. Die dampe van die drank in die vertrekke van ons huis was oorlogsdampe.
Maretha Maartens en Magda Slabbert neem hande om in Klankgrens die verhaal van pyn, oorlewing en die diepe worstelinge van die grensoorlog se weermagvroue oop te vlek. Uit die oogpunt van die vrouens wat moes agterbly, wat moes aanhou, wat moes verstaan, en kop bo water hou, leer ken ons vir Jo en haar kinders en die stryd wat die vrouens gevoer het, weg van die grens.
Maretha Maartens en Magda Slabbert neem hande om in Klankgrens die verhaal van pyn, oorlewing en die diepe worstelinge van die grensoorlog se weermagvroue oop te vlek. Uit die oogpunt van die vrouens wat moes agterbly, wat moes aanhou, wat moes verstaan, en kop bo water hou, leer ken ons vir Jo en haar kinders en die stryd wat die vrouens gevoer het, weg van die grens.
Autoren-Porträt von Maretha Maartens, Magda Slabbert
Maretha Maartens en haar emeritus-predikantman, woon in Bloemfontein. Sy was dosent in Didaktiek, Opvoedingsfilosofie en Engels voordat sy in die ondersteunende rol van leraarsvrou en voltydse skrywer ingestap het. Maretha is die skrywer van ongeveer 160 boeke, en het verskeie literêre toekennings ontvang.
Bibliographische Angaben
- Autoren: Maretha Maartens , Magda Slabbert
- 2022, 1. Auflage, 320 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 177635124X
- ISBN-13: 9781776351244
- Erscheinungsdatum: 01.01.2022
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 3.05 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Klankgrens"
0 Gebrauchte Artikel zu „Klankgrens“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Klankgrens".
Kommentar verfassen