Keegan en Samier (4) Die nuwe vriende / Keegan en Samier (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort! Daar is 'n nuwe meisie in die skool en Keegan hou baie van haar. Samier en Samia is egter glad nie beïndruk dat Alysha beter as Samia in alles is nie, en Keegan sukkel om die vrede te behou.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 3.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Keegan en Samier (4) Die nuwe vriende / Keegan en Samier (ePub)“
Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort! Daar is 'n nuwe meisie in die skool en Keegan hou baie van haar. Samier en Samia is egter glad nie beïndruk dat Alysha beter as Samia in alles is nie, en Keegan sukkel om die vrede te behou.
Autoren-Porträt von Andre Trantraal
André Trantraal is 'n skrywer, illustreerder en vertaler. Hy is die skrywer van die strokiesprentboeke Stormkaap en Coloureds. Sy strokiesprent-werk, geskryf in beide Kaaps en Engels, het in Beeld, Die Burger, Rapport, Cape Argus, Cape Times verskyn en was in Hamburg, Amsterdam en Kaapstad uitgestal. Sy Engelse vertalings van die Kaapse gedigte van sy broer, Nathan Trantraal, het in 'n uitgawe van die New England Journal verskyn. Hy en sy broer werk gereeld saam en is pioniers in die bevordering van Kaapse Afrikaans.
Bibliographische Angaben
- Autor: Andre Trantraal
- 2021, 32 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799397733
- ISBN-13: 9780799397734
- Erscheinungsdatum: 01.01.2021
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 3.11 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Keegan en Samier (4) Die nuwe vriende / Keegan en Samier"
0 Gebrauchte Artikel zu „Keegan en Samier (4) Die nuwe vriende / Keegan en Samier“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Keegan en Samier (4) Die nuwe vriende / Keegan en Samier".
Kommentar verfassen