Katvis (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Ná 'n huwelik van twaalf jaar waartydens sy aan Gerhardus se magsbeheptheid en seksuele sadisme onderwerp is, het Maria genoeg gehad. Op 10 April 2022 verlaat sy die Baai met net haar handsak, 'n koffer en haar viool in die kar. Sy wil die deur finaal...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 16.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Katvis (ePub)“
Ná 'n huwelik van twaalf jaar waartydens sy aan Gerhardus se magsbeheptheid en seksuele sadisme onderwerp is, het Maria genoeg gehad. Op 10 April 2022 verlaat sy die Baai met net haar handsak, 'n koffer en haar viool in die kar. Sy wil die deur finaal toetrek op 'n lewe van aftakeling, perversie en die dreigemente waarmee Gerhardus haar sedert hul egskeiding aanhou teister. Nie eens haar ma, Selina, weet waarheen Maria op pad is om 'n nuwe begin te maak nie.Die enigste mens wat van haar planne bewus is, is Lukas Delport, eienaar van Matoli Meadow, 'n gastehuis op 'n plaas in die Maclear-distrik waar Maria haar voete as bestuurder gaan vind.Maar minute nadat sy op die plaas aankom, tref die godsverskrikkende wete haar dat al die jare saam met Gerhardus net 'n leerskool was om haar voor te berei op hierdie dag van
ontgogeling. Hier, in 'n donker kelder, gekatvis deur 'n gewetenlose bedrieër, is elke oorlewingsminuut suiwer grasie. Ná twaalf jaar is die skrywer van Trippel sewe, Klawervier, Raaiselkind en Thula-thula terug met 'n nuwe roman. Katvis gaan lesers opnuut onder die indruk bring dat Annelie Botes 'n storieverteller sonder gelyke is.
ontgogeling. Hier, in 'n donker kelder, gekatvis deur 'n gewetenlose bedrieër, is elke oorlewingsminuut suiwer grasie. Ná twaalf jaar is die skrywer van Trippel sewe, Klawervier, Raaiselkind en Thula-thula terug met 'n nuwe roman. Katvis gaan lesers opnuut onder die indruk bring dat Annelie Botes 'n storieverteller sonder gelyke is.
Autoren-Porträt von Annelie Botes
Annelie Botes is 'n kind van die Kammanassie naby Uniondale. Sy en Chris, alias die ou gryse, bly al vir meer as twee dekades in Gqeberha, voorheen Port Elizabeth. "Ek sal skryf tot die potlood in my kop stomp word, of tot ek dood neerslaan. Want skryf is vir my 'n sielsding." Lugkasteel, Kainsmerk, Kammaland en Voetstoots het by Penguin Random House verskyn.
Bibliographische Angaben
- Autor: Annelie Botes
- 2023, 1. Auflage, 248 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1776095375
- ISBN-13: 9781776095377
- Erscheinungsdatum: 01.05.2023
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.29 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Katvis"
0 Gebrauchte Artikel zu „Katvis“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Katvis".
Kommentar verfassen