Katriena, vertel! / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Met Katriena het Riana Scheepers 'n onvergeetlike karakter geskep wat almal in Suid-Afrika laat lag het - vir onsself. En nou is die ontstuitbare Katriena terug met nóg meer kwinkslae en stories.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 18.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Katriena, vertel! / LAPA Publishers (ePub)“
Met Katriena het Riana Scheepers 'n onvergeetlike karakter geskep wat almal in Suid-Afrika laat lag het - vir onsself. En nou is die ontstuitbare Katriena terug met nóg meer kwinkslae en stories.
Autoren-Porträt von Riana Scheepers
Dr Riana Scheepers is een van die veelsydigste skrywers in Afrikaans. Uit haar pen het agt kortverhaalbundels, twee romans, 'n digbundel, twee rubriekbundels, kinderverhale en verskeie akademiese en joernalistieke artikels verskyn. Sy is ook samesteller van vyf bloemlesings wat in Suid-Afrika en in België verskyn het. Haar literêre werk is vertaal in Nederlands, Spaans, Frans en Engels. Sy is reeds bekroon met die Akademie vir Wetenskap en Kuns se Eugène Marais-prys, die ATKV-prosaprys, die FAK-prys en die ATKV Kinderboekprys. Riana woon op die historiese wynplaas De Compagnie in die Wamakersvallei. Sy is bedags plaasbestuurder en snags skrywer. Sy woon ook op Paternoster in 'n visserhuis, in Namibië in 'n spookhuis en in 'n kliphuis in die Tankwa-Karoo.
Bibliographische Angaben
- Autor: Riana Scheepers
- 2013, 219 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799352926
- ISBN-13: 9780799352924
- Erscheinungsdatum: 01.05.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.60 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Katriena, vertel! / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Katriena, vertel! / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Katriena, vertel! / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen