Katja se Avonture Boek 1: 'n Sappige Beloning / Struik Kinders (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Die Jaagtog na Spek is 'n kort roman en avontuur van 'n liefdevolle kat met 'n towerstert wat mal is oor gebraaide spekhappies. Katja Kieterkat raak tydens 'n somervakansie by die see bevriend met Frederik Flap, die flappende seeumeeu met een been. In haar...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 4.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Katja se Avonture Boek 1: 'n Sappige Beloning / Struik Kinders (PDF)“
Die Jaagtog na Spek is 'n kort roman en avontuur van 'n liefdevolle kat met 'n towerstert wat mal is oor gebraaide spekhappies. Katja Kieterkat raak tydens 'n somervakansie by die see bevriend met Frederik Flap, die flappende seeumeeu met een been. In haar poging om hom te help wraak neem teen die gulsige kat van die hotel wat sy been afgebyt het, bevind sy haarself in 'n regte KATastrofe met wollerige winterpantoffels en 'n paar eienaardige en vreesaanjaende menslike karakters. Na haar gewaagde reddingspoging kry sy darem 'n vuurwarm beloning!
Autoren-Porträt von Julia Richman
Julia Richman is die afgelope agt jaar bekend as 'n vryskutskrywer, hoofsaaklik vir haar artikels in plaaslike tydskrifte. Sy het die Get Smarter Creative Writing Course deur Mike Nicol in 2013 voltooi.
Bibliographische Angaben
- Autor: Julia Richman
- Altersempfehlung: 7 - 10 Jahre
- 2015, 1. Auflage, 65 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432307088
- ISBN-13: 9781432307080
- Erscheinungsdatum: 01.11.2015
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 8.89 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Katja se Avonture Boek 1: 'n Sappige Beloning / Struik Kinders"
0 Gebrauchte Artikel zu „Katja se Avonture Boek 1: 'n Sappige Beloning / Struik Kinders“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Katja se Avonture Boek 1: 'n Sappige Beloning / Struik Kinders".
Kommentar verfassen