Katelknaap (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Tristan Hansen is amper sewe-en-twintig, aantreklik en 'n engel van plesier: 'n gigolo waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende rande betaal. Oor die liefdespel kan niemand hom iets vertel nie.
In sy luukse dakwoonstel in Maboneng reik sy...
In sy luukse dakwoonstel in Maboneng reik sy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 11.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Katelknaap (ePub)“
Tristan Hansen is amper sewe-en-twintig, aantreklik en 'n engel van plesier: 'n gigolo waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende rande betaal. Oor die liefdespel kan niemand hom iets vertel nie.
In sy luukse dakwoonstel in Maboneng reik sy herinneringe terug na die vroue wat hom as jong man gevorm en van genot geleer het. Dit was veral saam met een vrou, ver weg in Positano, 'n dorp in Italië, waar hy hom kon loswikkel van die beklemming van sy ma wat hom ná sy pa se dood alleen grootgemaak het.
Maar Tristan word deur foonoproepe vol dreigende stiltes geteister en iemand hom hou dop. Terwyl sy verlede soos 'n Johannesburgse storm oor die horison aanrol, verlang hy terug na gelukkiger dae in Positano en na sy opleiding in die kuns van liefdemaak.
Nadat die blitsverkoper Die plesierengel twintig jaar gelede verskyn het, is Tristan Hansen terug soos duisende lesers hom sal onthou in Leon van Nierop se stomendste verhaal nóg.

Autoren-Porträt von Leon Van Nierop
Leon van Nierop het een van die herkenbaarste stemme oor Afrikaanse radio. Hy is 'n bekende rolprentkritikus en die veelsydige skrywer van meer as dertig boeke. Sy loopbaan begin reeds in 1975 toe hy as omroeper en regisseur by die radio aansluit. Hy is verantwoordelik vir menige treffer-radioverhaal, waaronder Wolwedans in die skemer, Ratels en Stralerjakkers. Sedert 1984 skryk hy ook verskeie tv-dramas en -reekse, soos die beroemde Ballade vir 'n enkeling, wat in 2015 as rolprent vrygestel is. Hy woon in Johannesburg.
Bibliographische Angaben
- Autor: Leon Van Nierop
- 2018, 1. Auflage, 272 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1485903742
- ISBN-13: 9781485903741
- Erscheinungsdatum: 08.02.2018
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.39 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Katelknaap"
0 Gebrauchte Artikel zu „Katelknaap“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Katelknaap".
Kommentar verfassen