Karretjiemense (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
"Dit is een van die hartverskeurenste stories wat ek in 'n lang tyd gelees het. Saam met die blote menslikheid van die verhaal, is daar die spanning wat by tye byna ondraaglik is, en ek moes myself keer om nie einde toe te blaai nie." - Mike...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 9.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Karretjiemense (PDF)“
"Dit is een van die hartverskeurenste stories wat ek in 'n lang tyd gelees het. Saam met die blote menslikheid van die verhaal, is daar die spanning wat by tye byna ondraaglik is, en ek moes myself keer om nie einde toe te blaai nie." - Mike Nicol
Vyftien jaar lank kruip Muis al weg. En noudat die Karoo so droog is, wil haar man Kapok hul donkiekarretjie in Leeu-Gamka se rigting draai - die één plek wat Muis nooit weer wil sien nie, want dit is hier waar die wrede Miskiet vir haar wag om haar terug te kry.
Klein Witpop is opgewonde. Dalk kan sy nou televisie kyk en skool toe gaan. Haar broer Fansie hoop daar sal meer kos vir hom en hul babasussie Sponsie wees.
Maar die duiwel is los in Leeu-Gamka en hulle moet desperaat vlug op hul karretjie. Sonder dokumente wat wys jy bestaan, kan die polisie jou nie veel help nie.
In Carol Campbell se senutergende roman word die onsigbare en nomadiese karretjiemense van die Groot-Karoo op spanningsvolle wyse op die voorgrond geplaas.

Autoren-Porträt von Carol Campbell
Carol Campbell het haar skryfloopbaan in 1991 as verslaggewer vir die Natal Mercury begin en was ook joernalis by die Cape Times en die Cape Argus. In 2000 het sy en haar man 'n vulstasie en winkel in Prins Albert gekoop. Sy woon en werk tans in Durban.
Bibliographische Angaben
- Autor: Carol Campbell
- 2013, 1. Auflage, 144 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415205019
- ISBN-13: 9781415205013
- Erscheinungsdatum: 01.03.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 0.60 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Karretjiemense"
0 Gebrauchte Artikel zu „Karretjiemense“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Karretjiemense".
Kommentar verfassen