Jock van die Bosveld en ander ware dierestories (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Ontmoet 'n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die Suid-Afrikaanse hond wat wêreldberoemd geword het; ontmoet 'n brilpikkewyn met die naam Gregory Peck wat mense geïnspireer het om nie die see te...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 7.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Jock van die Bosveld en ander ware dierestories (ePub)“
Ontmoet 'n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die Suid-Afrikaanse hond wat wêreldberoemd geword het; ontmoet 'n brilpikkewyn met die naam Gregory Peck wat mense geïnspireer het om nie die see te besoedel nie; en skud poot met Just Nuisance, 'n hond wat by die Britse vloot aangesluit het!
Hierdie boek bevat vyf asemrowende ware dierestories.
Hierdie boek bevat vyf asemrowende ware dierestories.
Autoren-Porträt von Wendy Maartens
Wendy Maartens het grootgeword op Worcester, waarna sy op George skoolgegaan en gematrikuleer het. Sy woon tans in Table View. Wendy is veral bekend vir haar deeglike navorsing om geliefde en vergete Suid-Afrikaanse verhale weer vir oud en jonk toeganklik te maak. Sy is die skrywer en samesteller van boeke soos Lena se bottelboom, 'n Ster met strepe, Prinses Mossienes, Drie hoera's vir Denver, Sprokies en ander gunsteling-stories, Die mooiste dierestories, Eendag op 'n reëndag, My eerste atlas: 'n wêreld-atlas vol asemrowende feite, Vertel vir my 'n storie, Die beste Suid-Afrikaanse spookstories en die mees onlangse Helde van Suid-Afrika¬-reeks.
Bibliographische Angaben
- Autor: Wendy Maartens
- 2020, 56 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639603882
- ISBN-13: 9780639603889
- Erscheinungsdatum: 01.05.2020
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 43 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Jock van die Bosveld en ander ware dierestories"
0 Gebrauchte Artikel zu „Jock van die Bosveld en ander ware dierestories“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Jock van die Bosveld en ander ware dierestories".
Kommentar verfassen