Jakkals en wolf-bundel (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf . Jakkals probeer Wolf om elke hoek en draai 'n streep trek, tog is hulle beste maats. Beleef die opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels opnuut en...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 11.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Jakkals en wolf-bundel (ePub)“
Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf . Jakkals probeer Wolf om elke hoek en draai 'n streep trek, tog is hulle beste maats. Beleef die opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels opnuut en lag saam oor dié twee se skreeusnaakse avonture. Hierdie bundel sluit ses pragtig geillustreerde stories in: Jakkals en Wolf steel botter; Jakkals en Wolf pas Tier se kinders op; Jakkals en Wolf vang vis; Jakkals en Wolf kerjakker in Boer se kraal; Jakkals en Wolf en die rondekop dier; Wolf kry lus om skaapsklere te dra
Autoren-Porträt von Wendy Maartens
Wendy se passie is om kinders te help om hulself, hul leefwêreld en mekaar oor kultuurgrense heen beter te verstaan deur die stories van hul komvandaan. Wendy is die enigste jeugboekskrywer in S.A. wat die afgelope 12 jaar 16 versamelbundels van hoogstaande gehalte onder hierdie vaandel gelewer het. Haar kanonisering van volksverhale, legendes en ware stories tot heldeverhale, dierestories en spookstories trap diep spore in die literêre storielandskap van bewaring terwyl sy kinders bemagtig om die uitdagings van elke dag d.m.v. stories die hoof te bied. Wendy beskou haarself as "a keeper of South African legends and folktales". Sy is die skrywer en samesteller van 16 bundels en meer as 30 boeke. Wendy se werk is vertaal in onder andere Engels, Xhosa, Sotho, Venda, Zulu en Duits.
Bibliographische Angaben
- Autor: Wendy Maartens
- Altersempfehlung: 5 - 7 Jahre
- 2023, 1. Auflage, 88 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637001524
- ISBN-13: 9780637001526
- Erscheinungsdatum: 01.04.2023
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 87 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Jakkals en wolf-bundel"
0 Gebrauchte Artikel zu „Jakkals en wolf-bundel“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Jakkals en wolf-bundel".
Kommentar verfassen