INSPIRASIE VIR ISOLASIE: Bant saam met Armand / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Kook kaal saam met Armand! 14 Banting-resepte vir gesonde en kreatiewe disse.
Armand Aucamp is een van Suid-Afrika se grootste A-lys-bekendes. Hy deel sy gedagtes oor hierdie 14 Banting-resepteboek: 'Ek dink hierdie tyd van isolasie is die perfekte tyd om...
Armand Aucamp is een van Suid-Afrika se grootste A-lys-bekendes. Hy deel sy gedagtes oor hierdie 14 Banting-resepteboek: 'Ek dink hierdie tyd van isolasie is die perfekte tyd om...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 3.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „INSPIRASIE VIR ISOLASIE: Bant saam met Armand / LAPA Publishers (ePub)“
Kook kaal saam met Armand! 14 Banting-resepte vir gesonde en kreatiewe disse.
Armand Aucamp is een van Suid-Afrika se grootste A-lys-bekendes. Hy deel sy gedagtes oor hierdie 14 Banting-resepteboek: 'Ek dink hierdie tyd van isolasie is die perfekte tyd om weer na ons eetgewoontes te kyk. Beter keuses te maak en weer 'n konneksie met als om ons te koester; veral ook kos.'

Autoren-Porträt von Armand Aucamp
Armand Aucamp is 'n A-lys-celeb in Suid-Afrika. Hy het die hoofrol in die fliek Ballade vir 'n Enkeling en in die supergewilde reeks Die Boekklub vertolk. Hy was ook die seremoniemeester by die Afrikaans is Groot-konserte. Armand is binnekort te sien in verskeie Afrikaanse flieks en TV-reekse. Hy het ook 'n enorme teenwoordigheid op sosiale media en het tienduisende volgelinge. Hy het reeds begin om sy kookboek op al dié platforms te bemark. Daar is reeds 'n yslike aanvraag vir die boek nog voordat dit op die mark is.
Bibliographische Angaben
- Autor: Armand Aucamp
- 2020, 34 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639600956
- ISBN-13: 9780639600956
- Erscheinungsdatum: 03.04.2020
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 9.28 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "INSPIRASIE VIR ISOLASIE: Bant saam met Armand / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „INSPIRASIE VIR ISOLASIE: Bant saam met Armand / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "INSPIRASIE VIR ISOLASIE: Bant saam met Armand / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen