Idees Vol Vrees Volume 4 / Zebra Press (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
In minder as vyf jaar het Kobus Galloway se Idees Vol Vrees die grootste en suksesvolste Afrikaanse spotprentreeks ter wêreld geword. Hy het nou 190¿000 aanhangers op Facebook, teenoor 80¿000 'n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 7.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Idees Vol Vrees Volume 4 / Zebra Press (PDF)“
In minder as vyf jaar het Kobus Galloway se Idees Vol Vrees die grootste en suksesvolste Afrikaanse spotprentreeks ter wêreld geword. Hy het nou 190¿000 aanhangers op Facebook, teenoor 80¿000 'n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is 'n reusegunsteling onder Suid-Afrikaners.
Idees Vol Vrees Volume 4 volg op die sukses van die eerste drie boeke en is 'n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is 'n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld 'n hele klomp nuwes lok. As 'n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prikkel.
Idees Vol Vrees Volume 4 volg op die sukses van die eerste drie boeke en is 'n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is 'n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld 'n hele klomp nuwes lok. As 'n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prikkel.
Autoren-Porträt von Kobus Galloway
Kobus Galloway het op sesjarige ouderdom begin teken, en het ná skool grafiese ontwerp gestudeer. Hy woon nou in Kaapstad, waar hy as 'n illustreerder en infografika-ontwerper vir Media 24 se weeklikse tydskrifte werksaam is. In sy vrye tyd is Kobus 'n vryskut-ontwerper/illustreerder. Hy is ook die eienaar van Komedie Media CC.
Bibliographische Angaben
- Autor: Kobus Galloway
- 2014, 1. Auflage, 160 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1770227377
- ISBN-13: 9781770227378
- Erscheinungsdatum: 05.09.2014
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 13 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Idees Vol Vrees Volume 4 / Zebra Press"
0 Gebrauchte Artikel zu „Idees Vol Vrees Volume 4 / Zebra Press“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Idees Vol Vrees Volume 4 / Zebra Press".
Kommentar verfassen