Idees Vol Vrees Volume 3 / Zebra Press (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente raak al hoe gewilder: hy het nou 90 000 aanhangers op Facebook, teenoor 60 000 'n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 7.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Idees Vol Vrees Volume 3 / Zebra Press (ePub)“
Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente raak al hoe gewilder: hy het nou 90 000 aanhangers op Facebook, teenoor 60 000 'n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreëlwoordspelings,is 'n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners.
Idees Vol Vrees Volume 3 volg op die sukses van Kobus se eerste twee boeke en is 'n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 splinternuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is 'n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld 'n hele klomp nuwes lok. As 'n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se jongste uiters oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prikkel.

Autoren-Porträt von Kobus Galloway
Kobus Galloway het op sesjarige ouderdom begin teken, en het ná skool grafi ese ontwerp gestudeer. Hy woon nou in Kaapstad, waar hy as 'n illustreerder en infografi ese ontwerper vir Media 24 se weeklikse tydskrifte werksaam is. In sy vrye tyd is Kobus 'n skerpskertser en vryskut-ontwerper/illustreerder. Hy is die eienaar van Komedie Media CC en het reeds met plaaslike komediante, musikante en akteurs saamgewerk.
Bibliographische Angaben
- Autor: Kobus Galloway
- 2013, 1. Auflage, 161 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1770225927
- ISBN-13: 9781770225923
- Erscheinungsdatum: 05.09.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 29 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Idees Vol Vrees Volume 3 / Zebra Press"
0 Gebrauchte Artikel zu „Idees Vol Vrees Volume 3 / Zebra Press“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Idees Vol Vrees Volume 3 / Zebra Press".
Kommentar verfassen