Huis van geheime (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Familiegeheime dreig om hul geluk te verongeluk ... Mona se huwelik eindig op 'n laagtepunt en haar eksman het goed daarin geslaag om haar minderwaardig te laat voel. Ná haar onverwagse erflating gee nie net die finansiële voordele haar nuwe selfvertroue...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 9.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Huis van geheime (ePub)“
Familiegeheime dreig om hul geluk te verongeluk ... Mona se huwelik eindig op 'n laagtepunt en haar eksman het goed daarin geslaag om haar minderwaardig te laat voel. Ná haar onverwagse erflating gee nie net die finansiële voordele haar nuwe selfvertroue nie maar veral die besef dat sy oor haar eie lewe en sukses beskik. Só kom dit dat sy 'n gastehuis cum skrywershuis begin waar skrywers kan kom werk. Sy kry met skrywers van alle soorte te doen, sommige aspirerend, ander so bekend dat hulle werk in verskeie tale vertaal word. Tydens die Woordfees op Stellenbosch is daar veral een bekende skrywer wat die vroue op hol het en Mona allesbehalwe onaangeraak laat. Of sy inderdaad spesiaal is vir hom en of sy haar verbeel, is 'n vraag wat sy maar self moet probeer beantwoord. Maar daar is 'n groter probleem. Mona weet dit is nie wys om jou hart te verloor op 'n man waaroor die vroue so swymel nie. Net gou het sy baie vyande gemaak want sy is nie die enigste wat oor hom droom nie en haar eksman gun haar nie geluk nie. Boonop word haar eienaarskap van die huis bevraagteken.
Autoren-Porträt von Malene Breytenbach
Malene Breytenbach woon in Stellenbosch met haar man, Willie. Hulle het een dogter, Karen, wat met Barry Botha getroud is en daar is nou twee kleinkinders, Mia en James. Sy het by die Universiteit Stellenbosch gewerk toe haar eerste romanse, Palmyra herleef, in 2005 deur LAPA Uitgewers gepubliseer is. Sedertdien is vyf en dertig romanses (kontemporêr, medies en histories) deur LAPA en Tafelberg (NB) Uitgewers gepubliseer. Sy geniet dit terdeë om romanses te skryf. Tans skryf sy voltyds. Sy skryf ook romans, tydskrif-kortverhale en koerantartikels en lewer gereeld resensies vir tydskrifte en koerante.
Bibliographische Angaben
- Autor: Malene Breytenbach
- 2019, 304 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799391638
- ISBN-13: 9780799391633
- Erscheinungsdatum: 01.02.2019
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.24 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Huis van geheime"
0 Gebrauchte Artikel zu „Huis van geheime“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Huis van geheime".
Kommentar verfassen