Hoe op Aarde? (ePub)
Antwoorde tot die raaisels van ons planeet
(Sprache: Afrikaans)
"Hierdie boek bied verklarings vir van ons raaiselagtigste natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Was seevlak konstant, of het dit oor tyd verander? Is klimaatsverandering 'n nuwe verskynsel? Was 'n dag nog altyd 24...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 12.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Hoe op Aarde? (ePub)“
"Hierdie boek bied verklarings vir van ons raaiselagtigste natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Was seevlak konstant, of het dit oor tyd verander? Is klimaatsverandering 'n nuwe verskynsel? Was 'n dag nog altyd 24 uur lank? Hoe ontstaan 'n tsunami? en nog vele ander.
Elk van die 73 raaisels het 'n verklaring, sy dit geologies, mineralogies, astronomies - wat ook al die gebied mag wees. Elke verklaring word omsigtig aangebied, en word aangevul deur verduidelikende tekeninge, volkleurfoto's en grafieke, sodat enigeen die prosesse wat aan die gang is, kan verstaan.
"
Elk van die 73 raaisels het 'n verklaring, sy dit geologies, mineralogies, astronomies - wat ook al die gebied mag wees. Elke verklaring word omsigtig aangebied, en word aangevul deur verduidelikende tekeninge, volkleurfoto's en grafieke, sodat enigeen die prosesse wat aan die gang is, kan verstaan.
"
Autoren-Porträt von Terence Mccarthy
Terence McCarthy is 'n Professor in Minerale Geochemie aan die Universiteit van die Witwatersrand. Hy het 'n wye navorsingsbelangstelling in die aardwetenskappe, waaronder ekonomiese en omgewingsgeologie, geochemie en geomorfologie. Hy is 'n voorste kundige in die geologie van vleilande (veral dié van die Okavango Delta in Botswana) en mede-outeur van die hoogaangeskrewe boek, The Story of Earth & Life.
Bibliographische Angaben
- Autor: Terence Mccarthy
- 2014, 1. Auflage, 176 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1920544283
- ISBN-13: 9781920544287
- Erscheinungsdatum: 18.12.2014
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 23 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Hoe op Aarde?"
0 Gebrauchte Artikel zu „Hoe op Aarde?“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Hoe op Aarde?".
Kommentar verfassen