Gebed vir elke geleentheid (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Gebed vir elke geleentheid bevat 100 gebede vir elke geleentheid om gelowiges se gebedslewe te versterk en aan te vul. Somtyds wil ons graag ons harte na God wend maar ons kan nie die regte woorde vind om ons gevoelens aan die Here oor te dra nie. In...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 11.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Gebed vir elke geleentheid (ePub)“
Gebed vir elke geleentheid bevat 100 gebede vir elke geleentheid om gelowiges se gebedslewe te versterk en aan te vul. Somtyds wil ons graag ons harte na God wend maar ons kan nie die regte woorde vind om ons gevoelens aan die Here oor te dra nie. In hierdie boek het Hennie Maartens 100 hartsgebede saamgevoeg in 'n unieke bundel waarin die Here se kinders riglyne vir gebed kan vind om na die hemelse Vader uit te reik te midde van elke seisoen, situasie, lewensgebeurtenis of beproewing. Hierdie is nie net die perfekte boek om 'n persoonlike gebedslewe te verryk nie, maar ook die ideale boek vir mense wat vir groepe moet bid, soos onderwysers, skoolhoofde, predikers, ouderlinge, selgroep-leiers en jeugleiers.
Autoren-Porträt von Hennie Maartens
Hennie Maartens is gebore op Petrusburg in die Vrystaat in 1944 en het aan die universiteite van die Vrystaat, Stellenbosch en Nelson Mandela gegradueer. Hennie was leraar in Oos-London, Welkom, Noordhoek en Bloemfontein. Tans is hy die Hospitaalpredikant vir Engo in Bloemfontein. Hennie is getroud met Maretha Maartens vir 'n halwe eeu van opwinding en avontuur. Hulle het twee dogters en vyf unieke kleinkinders.Hy is baie lief vir lees, toer en plattelandse bedieningsgeleenthede.
Bibliographische Angaben
- Autor: Hennie Maartens
- 2023, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 063700289X
- ISBN-13: 9780637002899
- Erscheinungsdatum: 01.09.2023
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.31 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Gebed vir elke geleentheid"
0 Gebrauchte Artikel zu „Gebed vir elke geleentheid“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Gebed vir elke geleentheid".
Kommentar verfassen