Frikkadel die spookhond (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al 'n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie ... Frikkadel moet 'n nuwe huis kry.
Daar is net een probleem: Hoe kry mens 'n vir-altyd-huis vir 'n spookhond?
Daar is net een probleem: Hoe kry mens 'n vir-altyd-huis vir 'n spookhond?
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 7.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Frikkadel die spookhond (ePub)“
Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al 'n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie ... Frikkadel moet 'n nuwe huis kry.
Daar is net een probleem: Hoe kry mens 'n vir-altyd-huis vir 'n spookhond?
Daar is net een probleem: Hoe kry mens 'n vir-altyd-huis vir 'n spookhond?
Autoren-Porträt von Fanie Viljoen
Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Hy het ook al 'n rits ATKV-Woord- veertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkopwas naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en hy wen 2019 se kompetisie met Offers vir die vlieë. Dié boek ontvang ook 'n ATKV- Woordveertjie toekenning (2019) en word met die Scheepers-prys
vir jeuglektuur (2022) bekroon.
Bibliographische Angaben
- Autor: Fanie Viljoen
- Altersempfehlung: 9 - 11 Jahre
- 2024, 1. Auflage, 72 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637000358
- ISBN-13: 9780637000352
- Erscheinungsdatum: 01.02.2024
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 9.06 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Frikkadel die spookhond"
0 Gebrauchte Artikel zu „Frikkadel die spookhond“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Frikkadel die spookhond".
Kommentar verfassen