Engele in Kosmoslaan (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Dis twee jaar ná 'n oudkollega Julia en haar seun Rudi se lewe hel gemaak het. Maar die inwoners van Kosmoslaan het herstel en aanbeweeg. Dit blyk op die oppervlak asof dinge weer vreedsaam is in Kosmoslaan.
'n Knorrige man met 'n fyn meisiekind en 'n...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 14.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Engele in Kosmoslaan (ePub)“
Dis twee jaar ná 'n oudkollega Julia en haar seun Rudi se lewe hel gemaak het. Maar die inwoners van Kosmoslaan het herstel en aanbeweeg. Dit blyk op die oppervlak asof dinge weer vreedsaam is in Kosmoslaan.
'n Knorrige man met 'n fyn meisiekind en 'n hartseer verlede trek in Ida se huis in. Vanaf die eerste oomblik wat hy trompop in haar vasloop, ontwrig hy Julia se lewe. Watse verspottigheid laat haar nou skielik op twee-en-veertig in vervoering raak oor 'n befoeterde man? En wie saboteur haar en Rudi se eiendom skielik?
Ida voel en lyk soos 'n ou en halwe vrou na 'n ontdekking. En Alma se Jurie is deesdae so omgekrap dat niemand met hom kan huishou nie.
Ellie en Justin smag steeds na 'n baba van hul eie na haar vorige miskraam, terwyl hul grootste wens soos 'n ryp perske in Hugo en Claire se skoot val. Ellie smee egter 'n onverwagse band met 'n kinderhuismeisie wat gereeld by Marella se teruggetrokke seun, Bouwer, kuier.
En Bouwer is nie Marella en Lourens se enigste bekommernis nie. Marella voel deesdae nie haarself nie ... Boonop kom Klein-Lourens met groot nuus wat sy en Sabina se lewens kan verander.
Daar is dinge wat broei in Kosmoslaan en die vriende en families tot hulle uiterstes toets. Gelukkig is daar ook engele in Kosmoslaan.

Autoren-Porträt von Elsa Winckler
Elsa Winckler is 'n bekende en geliefde skrywer van kontemporêre fiksie in Afrikaans en Engels. Sy is ook 'n bekroonde ATKV-Woordveertjie wenner. Elsa lees solank as wat sy kan onthou en haar groot liefde vir stories is waarom sy self verhale begin skryf het. Elsa is met haar studenteliefde getroud en woon in Bettysbaai waar die see voor hulle lê en 'n berg hoog agter hulle uittroon.
Bibliographische Angaben
- Autor: Elsa Winckler
- 2024, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1779880073
- ISBN-13: 9781779880079
- Erscheinungsdatum: 01.01.2024
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.31 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Engele in Kosmoslaan"
0 Gebrauchte Artikel zu „Engele in Kosmoslaan“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Engele in Kosmoslaan".
Kommentar verfassen