Ena Murray Omnibus 35 (ePub)
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
In Die vrou in die spieël word die hoofkarakter een oggend wakker . . . en ontdek dat sy niks kan onthou nie, nie eens haar eie naam nie. En toe 'n lang, aantreklike man skielik die kamer binnestap, noem hy haar Ansie, 'n naam wat sy in haar diepste wese wéét nie hare is nie!
In Die oujongnooi van Polkadraai gebruik Silpa haar besonderse grimeertalent om haarself 'n volle twintig jaar ouer te laat voorkom - sy beeld 'n middeljarige oujongnooi uit wat aansoek doen om die pos van huishoudster vir twee jong kinders. Maar sy het nie rekening gehou met die streng dog aantreklike pa van die kinders nie. En in Die kleine kring lig Henda se verloofde haar 'n maand voor hul troue in dat hy 'n ander vrou liefhet. Om aan die lewe te bly aanvaar sy 'n pos as huishoudster op Brakrivier, maar die opset waarin sy haar bevind is veel anders as wat sy haar dit voorgestel het . . .
- Autor: Ena Murray
- 2012, 1. Auflage, 512 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Random House UK Ltd
- ISBN-10: 062405649X
- ISBN-13: 9780624056492
- Erscheinungsdatum: 20.09.2012
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.21 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Ena Murray Omnibus 35".
Kommentar verfassen