Eggo's van die hart (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
"Jane Roos skilder soos sy lewe: In volkleur en groter as die werklikheid. Sy glo daar is iewers die ideale pasmaat vir haar en dis beslis nie die stil, ernstige oorlogskorrespondent, JJ Richter, nie. Soms tree hy baie vreemd op en dis duidelik dat hy nie...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 4.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Eggo's van die hart (ePub)“
"Jane Roos skilder soos sy lewe: In volkleur en groter as die werklikheid. Sy glo daar is iewers die ideale pasmaat vir haar en dis beslis nie die stil, ernstige oorlogskorrespondent, JJ Richter, nie. Soms tree hy baie vreemd op en dis duidelik dat hy nie veel respek het vir haar nie.
Die feit dat JJ haar nuwe buurman op Bietjiebaai is maak dit nie juis maklik om hom te vermy nie. Boonop word hulle verplig om saam te werk aan 'n projek wat hulle heeltemal te dikwels saamgooi en dwing om mekaar te leer ken.
Kobus van Rensburg, spanningsverhaalskrywer, daag intussen ook by Bietjiebaai op. Hy deel Jane se lewensvreugde en die twee kom uiters goed oor die weg. Is hy die een wat haar hart gaan vermurwe, of dalk haar knorrige buurman met al sy emosionele bagasie en die veraf kyk in sy oë?"

Autoren-Porträt von Madelie Human
Skryf was nog altyd 'n deel van Madelie Human se lewe, maar sy het eers op vyftig ernstig begin skryf. 'n Vriendin het haar uitgedaag om fiksie te skryf en romanse was die logiese keuse omdat dit haar gunsteling genre is om te lees. In 2008 publiseer LAPA haar eerste Romanza en dit wen 'n Woordveertjie. Madelie is nou 'n gevestigde skrywer met meer as dertig Romanzas op haar kerfstok.
Bibliographische Angaben
- Autor: Madelie Human
- 2023, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 177635933X
- ISBN-13: 9781776359332
- Erscheinungsdatum: 01.10.2023
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.67 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Eggo's van die hart"
0 Gebrauchte Artikel zu „Eggo's van die hart“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Eggo's van die hart".
Kommentar verfassen