Druk speel! (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hoe gemaak wanneer jy filmstudie as 'n genre in jou klas moet behandel? Druk speel! is spesiaal geskryf om onderwysers te help om die hoe en wat van filmanalise beter te kan verstaan. Nie net help flimstudie met leerders se verbetering van visuele...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 15.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Druk speel! (ePub)“
Hoe gemaak wanneer jy filmstudie as 'n genre in jou klas moet behandel? Druk speel! is spesiaal geskryf om onderwysers te help om die hoe en wat van filmanalise beter te kan verstaan. Nie net help flimstudie met leerders se verbetering van visuele geletterdheid nie, maar dit bevorder ook kritiese denke. Volkleurfoto's van Suid-Afrikaanse films word gebruik om filmiese aspekte te verduidelik.Aspekte soos die volgende word bespreek:
* verskillende vorme van films
* kamerawerk
* redigering
* kostuums en grimering
* musiek en klank
* hoe om resensies te skryf.
* verskillende vorme van films
* kamerawerk
* redigering
* kostuums en grimering
* musiek en klank
* hoe om resensies te skryf.
Autoren-Porträt von Leon Van Nierop
Leon van Nierop is al meer as 44 jaar in die vermaaklikheidsbedryf as omroeper, vervaardiger, regisseur, skrywer in al die media, TV-aanbieder en -vervaardiger en rolprentresensent vir verskeie publikasies, radio en televisie. Hy is ook 'n dosent, hy was spesiale professor in film en is steeds 'n beoordelaar wat op verskeie panele sit. Hy is 'n vryskutkjoernalis, doen profiele oor kunstenaars en akteurs, is 'n reisrubriekskrywer en is welbekend vir sy filmresensies.
Bibliographische Angaben
- Autor: Leon Van Nierop
- Altersempfehlung: 13 - 15 Jahre
- 2022, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776355547
- ISBN-13: 9781776355549
- Erscheinungsdatum: 01.11.2022
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 14 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Druk speel!"
0 Gebrauchte Artikel zu „Druk speel!“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Druk speel!".
Kommentar verfassen