Dit lê die wêreld vol (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Sosiale vlinder en beïnvloeder, Demi-Leigh Henkel, is gewoond om aandag te trek. Toe 'n uiters aantreklike vreemdeling op 'n vlug nie eens in haar rigting kyk nie, vererg sy haar vir hom. Sy neem 'n selfie van haar en die slapende man en plaas dit op haar...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 5.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Dit lê die wêreld vol (ePub)“
Sosiale vlinder en beïnvloeder, Demi-Leigh Henkel, is gewoond om aandag te trek. Toe 'n uiters aantreklike vreemdeling op 'n vlug nie eens in haar rigting kyk nie, vererg sy haar vir hom. Sy neem 'n selfie van haar en die slapende man en plaas dit op haar sosiale platform met 'n katterige aanmerking daarby. Dokter Paul Krynauw spoor haar op en noem haar 'n sosiale verpesting wat mense se lewens verwoes. Sy besluit om twee weke by sy kliniek deur te bring met die idee om nie net die befoeterde dokter se persoonlike lewe te verander nie, maar ook sy persoonlikheid. Min weet Demi-Leigh dat Paul haar lewe op sy kop gaan draai en haar hart in sy hande gaan hou.
Autoren-Porträt von Dina Botha
Dina Botha glo liefde is soos om 'n klippie in 'n poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.
Bibliographische Angaben
- Autor: Dina Botha
- 2022, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776352289
- ISBN-13: 9781776352289
- Erscheinungsdatum: 01.08.2022
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.45 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Dit lê die wêreld vol"
0 Gebrauchte Artikel zu „Dit lê die wêreld vol“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Dit lê die wêreld vol".
Kommentar verfassen