Diepsee (ePub)
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Sedert die verskyning in 1982 van haar bekroonde debuut, Halfkrone vir die Nagmaal, het E. Kotze haar gevestig as fyn en intieme waarnemer van mens en natuur, veral van die onherbergsame Weskus. Die lot van vroue en kinders in die ruwe Sandveld, die swaarkry van 'n vissermanslewe, die wel en wee van gewone, eenvoudige mense, word subtiel en treffend geteken. En altyd ook met die oog op die mooie, die humoristiese._x000D_
Diepsee bevat 'n keur uit E. Kotze se kortverhaalbundels Halfkrone vir die Nagmaal, Silt van die aarde, Halwe hemel, Waterwyfie en ander woestynverhale en Die wind staan oos. _x000D_
Kotze is ook die skrywer van Die slag van die breekbrander en die gewilde romans Toring se baai en Hoogty.
- Autor: E. Kotze
- 2014, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624069893
- ISBN-13: 9780624069898
- Erscheinungsdatum: 03.09.2014
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.42 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Diepsee".
Kommentar verfassen