Die woud van sneeu en ys (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
" ... Ons noem jou Mysti," sê Ravka, "dit pas by jou ... dis misterieus en mooi." Mysti word in die sneeu in Lapland wakker. Verkluim. Met geen idee wie sy is of waar presies sy is nie.
Ravka ontferm hom oor haar. Hy en sy ma Tóva neem Mysti onder hulle...
Ravka ontferm hom oor haar. Hy en sy ma Tóva neem Mysti onder hulle...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 13.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die woud van sneeu en ys (ePub)“
" ... Ons noem jou Mysti," sê Ravka, "dit pas by jou ... dis misterieus en mooi." Mysti word in die sneeu in Lapland wakker. Verkluim. Met geen idee wie sy is of waar presies sy is nie.
Ravka ontferm hom oor haar. Hy en sy ma Tóva neem Mysti onder hulle vlerk terwyl sy haar geheue probeer herwin. Intussen help sy Ravka by die rendiersentrum in Menetetty om getraumatiseerde rendiere te versorg, en raak al liewer vir hom.
Maar iets onverklaarbaar gebeur in die nag met haar. Haar lyf verander en vervorm. Sy verstaan nie wat met haar gebeur nie. Mysti besluit om die raad van 'n heks in die vervloekte Iselande woud te gaan opsoek - voor Ravka uitvind daar is iets fout met haar.
Wanneer Mysti moet kies waar sy wil bly, daag Cosmo, iemand uit haar verlede, op. Hy het haar kom haal om terug te neem na die woud waar sy vandaan kom. Saam met hom onthou sy al meer wie sy is. Is Ravka regtig wie hy sê hy is? Wie is Ozymoz? En hoe pas die legende van Joulupukki by die raaisel in?

Autoren-Porträt von Frenette van Wyk
Frenette van Wyk is 'n romantikus en idealis, en skryf liefdesverhale met gelukkige eindes - Verhale wat grens aan die sprokiesagtige, maar waarna elke vrou tog verlang. Verhale wat lesers in liefde en in die mooi en die goeie van die lewe kan laat glo. Frenette hou van uitdagings en glo enigiets is moontlik. Daarom skryf sy ook romantiese fantasie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Frenette van Wyk
- Altersempfehlung: 15 - 17 Jahre
- 2023, 1. Auflage, 330 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637002504
- ISBN-13: 9780637002509
- Erscheinungsdatum: 01.09.2023
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.29 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die woud van sneeu en ys"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die woud van sneeu en ys“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die woud van sneeu en ys".
Kommentar verfassen