Die ware avonture van Adelie en Riley: Die swembadmonste (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie.
Die agtertuin verander in 'n wêreld...
Die agtertuin verander in 'n wêreld...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 7.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die ware avonture van Adelie en Riley: Die swembadmonste (ePub)“
Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie.
Die agtertuin verander in 'n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In "Die Swembadmonster" verander 'n prettige dag in die swembad in 'n avontuur waarin 'n groot seekat vir Adelie en Riley probeer vang. Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker. Maar hoekom is daar 'n stuk slymerige poot wat agter bly?

Autoren-Porträt von Felicia Snyman-Du Toit
Felicia Snyman-du Toit is gebore in die industriële dorp, Springs, en bly op die oomblik in Pretoria. Sy is 'n Romanza-skrywer en die Adelie en Riley-reeks is haar debuutreeks as kinderboekskrywer. Felicia is lief vir tee en Boston Terrier-honde.
Bibliographische Angaben
- Autor: Felicia Snyman-Du Toit
- Altersempfehlung: 7 - 10 Jahre
- 2023, 1. Auflage, 48 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637001346
- ISBN-13: 9780637001342
- Erscheinungsdatum: 01.03.2023
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 4.42 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die ware avonture van Adelie en Riley: Die swembadmonste"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die ware avonture van Adelie en Riley: Die swembadmonste“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die ware avonture van Adelie en Riley: Die swembadmonste".
Kommentar verfassen