Die ware avonture van Adelie en Riley: Die Amadidas (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie.
Die agtertuin verander in 'n wêreld...
Die agtertuin verander in 'n wêreld...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 7.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die ware avonture van Adelie en Riley: Die Amadidas (ePub)“
Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie.
Die agtertuin verander in 'n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In "Die Amadidas" speel Adelie en Riley op die klimraam. Skielik is hulle omring deur baie bomme en bosse - die Amasone! Groot, kwaai voëls probeer hulle bykom. Adelie en Riley moet saamwerk om die vreemde voëls af te weer ...Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker. Maar hoekom bly daar groot blertse op die klimraam agter?

Autoren-Porträt von Felicia Snyman-Du Toit
Felicia Snyman-du Toit is gebore in die industriële dorp, Springs, en bly op die oomblik in Pretoria. Sy is 'n Romanza-skrywer en die Adelie en Riley-reeks is haar debuutreeks as kinderboekskrywer. Felicia is lief vir tee en Boston Terrier-honde.
Bibliographische Angaben
- Autor: Felicia Snyman-Du Toit
- Altersempfehlung: 7 - 10 Jahre
- 2023, 1. Auflage, 48 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637001362
- ISBN-13: 9780637001366
- Erscheinungsdatum: 01.03.2023
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 5.31 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die ware avonture van Adelie en Riley: Die Amadidas"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die ware avonture van Adelie en Riley: Die Amadidas“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die ware avonture van Adelie en Riley: Die Amadidas".
Kommentar verfassen