Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit (jeugromankompetisie wenner 2) (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn.Hy kan nie vir sy ma daarvan sê nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag 'n belangrike onderhoud. d. Hy wens hy het geweet wat om te doen. Is dit ''n siekte? Is hy besig om dood te...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 9.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit (jeugromankompetisie wenner 2) (ePub)“
Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn.Hy kan nie vir sy ma daarvan sê nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag 'n belangrike onderhoud. d. Hy wens hy het geweet wat om te doen. Is dit ''n siekte? Is hy besig om dood te gaan? Moet hy die ambulans bel of is dit normaal? Dalk is dit niks om oor te stres nie. Dalk gebeur dit met alle kinders as hulle dertien is en praat net niemand daaroor nie.
Autoren-Porträt von Nerine Ahlers
Nerine Ahlers het aan die Hoërskool Menlopark gematrikuleer en aan die Universiteit van Pretoria gestudeer, waar sy in 1985 'n M.A.-graad verwerf het. As gekwalifiseerde taalonderwyseres, hoofsaaklik in Frans, gee sy ook klas in Afrikaans en Duits op hoërskool, onder andere by St. Mary's DSG en die Hoërskool Menlopark in Pretoria. Sy is getroud met Johann Ahlers en het twee dogters, Joekie en Rianné
Bibliographische Angaben
- Autor: Nerine Ahlers
- Altersempfehlung: 11 - 15 Jahre
- 2022, 1. Auflage, 128 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776354583
- ISBN-13: 9781776354580
- Erscheinungsdatum: 01.10.2022
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.31 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit (jeugromankompetisie wenner 2)"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit (jeugromankompetisie wenner 2)“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit (jeugromankompetisie wenner 2)".
Kommentar verfassen