Die verdwyning van Billy Katz (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Moordspeurder Ella Neser is terug. Erg hees en met 'n bewing in haar hande wat sy nie vir kolonel Silas Sauls kan wegsteek nie. Maar sy is verbete om haar ou self te herwin. Wanneer sy aangesê word om die spoor te vat van vier geamputeerde voete, ontmoet sy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 19.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die verdwyning van Billy Katz (ePub)“
Moordspeurder Ella Neser is terug. Erg hees en met 'n bewing in haar hande wat sy nie vir kolonel Silas Sauls kan wegsteek nie. Maar sy is verbete om haar ou self te herwin. Wanneer sy aangesê word om die spoor te vat van vier geamputeerde voete, ontmoet sy die onkonvensionele oud-speurder Lou Pepler, wat twee dekades gelede die verdwyning van Billy Katz moes probeer oplos. Wat het 'n begrafnisondernemer gemeen met Billy se verdwyning soveel jaar gelede? En is stink Attie regtig verantwoordelik vir die vier linkervoete wat in 'n Checkers-sak in die Botaniese Tuin gevind is? Lou is bereid om Ella met haar voetesaak te help. Maar, soos sy alte goed weet, is niks in die lewe verniet nie . . . En aantreklike Lou Pepler, met 'n voorliefde vir beetsap en sampioene (nie net die gewone eetbare soort nie), is ook 'n man vol geheime.
Autoren-Porträt von Chris Karsten
Chris Karsten is 'n bekroonde skrywer en voormalige joernalis wat deesdae in Kanada woon. Karsten het die ATKV-prosaprys vir Frats (2008) gewen, die ATKV-prys vir spanningslektuur vir Seisoen van sonde (2010) en albei ATKV-pryse vir Abel se ontwaking (2011). 'n Man van min belang (2013) was naaswenner in die Groot Afrikaanse Romanwedstryd en wenner van die ATKV-prosaprys. Die respektabele meneer Hartslief het in 2014 verskyn.
Bibliographische Angaben
- Autor: Chris Karsten
- 2015, 1. Auflage, 416 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798171081
- ISBN-13: 9780798171083
- Erscheinungsdatum: 15.10.2015
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.97 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die verdwyning van Billy Katz"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die verdwyning van Billy Katz“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die verdwyning van Billy Katz".
Kommentar verfassen