Die ontwaking van Winter #0.1 - 'n Beeldskone nagmerrie / Ontwaking van winter, Die Bd.2 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die storie voor die storie. Voor die ontstaan van Tír na hÓige, die fae-ryk, was die fae as slawe en gevangenes van die mense aangehou. In hierdie tyd word daar 'n profesie gemaak: ¿ Faedogter sal gebore word uit beide die Winter- en Somerryk. Sy sal die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 9.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die ontwaking van Winter #0.1 - 'n Beeldskone nagmerrie / Ontwaking van winter, Die Bd.2 (ePub)“
Die storie voor die storie. Voor die ontstaan van Tír na hÓige, die fae-ryk, was die fae as slawe en gevangenes van die mense aangehou. In hierdie tyd word daar 'n profesie gemaak: ¿ Faedogter sal gebore word uit beide die Winter- en Somerryk. Sy sal die enigste een wees met die vermoë om haar opeising as Volbloedfae te stop en sal ook kan kies aan watter ryk sy opgeëis word. Sy sal met die menskoning trou en oor mense heers waarna sy alle mense sal uitwis. Melody is die kind van die profesie. Sy word groot as wisselkind; 'n faedogter wat tussen mense grootgemaak word. Toe Melody die mense se troonprins, Donohue, ontmoet lyk dit of haar toekoms reeds uitgelê is. Gaan sy die pad van die profesie loop, of wag daar 'n ander toekoms op haar?
Autoren-Porträt von Sunel Combrinck
Sunel Combrinck is 'n hoërskool-onderwyseres en jeugleier met 'n hart vir jongmense en stories. Sy bedryf ook 'n skryfskool by Hoërskool Eldoraigne in Centurion waar sy tieners die kuns van storieskryf leer en is ook die Pretoria-afdelingshoof van ROSA, Romance Writers Organisation of South Africa. Tans leef sy haar eie romanse uit saam met haar universiteitsliefde en hulle kosbare, besige, rooikop Bytjie-meisiekind. Hartklop was haar debuutverhaal.
Bibliographische Angaben
- Autor: Sunel Combrinck
- Altersempfehlung: 15 - 17 Jahre
- 2023, 1. Auflage, 112 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637001486
- ISBN-13: 9780637001489
- Erscheinungsdatum: 01.04.2023
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 2.52 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die ontwaking van Winter #0.1 - 'n Beeldskone nagmerrie / Ontwaking van winter, Die Bd.2"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die ontwaking van Winter #0.1 - 'n Beeldskone nagmerrie / Ontwaking van winter, Die Bd.2“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die ontwaking van Winter #0.1 - 'n Beeldskone nagmerrie / Ontwaking van winter, Die Bd.2".
Kommentar verfassen