Die onaantasbares (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die sprong van huursoldaat na huurmoordenaar was seker onvermydelik. Maar om dan te gaan
staan en verlief raak, dodelik.
Toe die Sluiper se kamerade hom verraai, het sy siel gesterf. In 'n land waar kontrakmoorde
toenemend die gang van sake bepaal,...
staan en verlief raak, dodelik.
Toe die Sluiper se kamerade hom verraai, het sy siel gesterf. In 'n land waar kontrakmoorde
toenemend die gang van sake bepaal,...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 10.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die onaantasbares (ePub)“
Die sprong van huursoldaat na huurmoordenaar was seker onvermydelik. Maar om dan te gaan
staan en verlief raak, dodelik.
Toe die Sluiper se kamerade hom verraai, het sy siel gesterf. In 'n land waar kontrakmoorde
toenemend die gang van sake bepaal, begin hy sy dienste beskikbaar stel aan diegene wat van 'n
lastigheid ontslae wil raak. 'n Tsoenami van moorde volg. Liefde het tog niks daarmee te doen
nie, het hy gedink. Totdat dinge skeefloop en Tes Mallet vermoor word. Deur wie? Hoekom?
Wat wel seker is, is dat die Sluiper hulle gaan kry. Bloed sál vloei.
Die Onaantasbares is hulle wat glo hulle is onkwesbaar. Elkeen dink hy's Superman. Almal is
lief vir hom en lood penetreer hom nie. Hy dink mespunte breek teen sy groot hart. Hy oorweeg
nie die moontlikheid dat hy nie die oggendson sal sien nie. Of dat die Sluiper reeds in sy
huis is nie. Een oomblik sien hy sy makkers op kanaal 404 in 'n optog êrens, hy gryp die afstandbeheer,
roep sy vrou, verstel die volume, knak 'n bier op die revolution, en bloei dan dood deur
'n klein gaatjie agter in sy skedel.
Aksiebelaai, volwasse en brutaal, maar altyd besinnend. Met Die Onaantasbares betree
Hofmeyr die skaduwêreld van huurmoord en misdaad. Van verraad en boetedoening. Wat
elders moontlik vergesog is, is hier 'n gegewe - heel waarskynlik terwyl jy hier lees, want die
Sluiper is aan't beweeg. Sonder kontrak.

Autoren-Porträt von Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr is een van die gewildste vermaaklikheidskunstenaars in Suid-Afrika. Benewens sy loopbaan as sanger, liedjieskrywer en akteur, is hy ook bekend daarvoor dat hy op uitgesproke wyse sy mening oor politieke en kulturele kwessies lug. As akteur het hy bekendheid verwerf vir sy rolle in TV-reekse soos Agter elke man en verskeie films en sepies, insluitende Egoli. Hy het reeds 'n menigte toekennings ontvang, onder meer Geselsprogram-aanbieder van die Jaar, platinumstatus vir CD-verkope wat die tweemiljoen-merk oorskry het (EMI), en 'n SAMA-toekenning vir grootste verkoper van musiek in Suid-Afrika oor alle genres heen. Sy outobiografie, Mense van my asem, was 'n topverkoper in 2008, en sy drie romans - Vier briewe vir Jan Ellis (2010), Die verste uur (2011) en Kapabel (2012) - is gunstig deur kritici ontvang.
Bibliographische Angaben
- Autor: Steve Hofmeyr
- 2017, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1776092694
- ISBN-13: 9781776092697
- Erscheinungsdatum: 01.10.2017
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.59 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die onaantasbares"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die onaantasbares“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die onaantasbares".
Kommentar verfassen