Die nege lewens van Mevrou Smit (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Kan sy dit weer doen?Die fantastiese Mevrou Smit is terug! En daar is weer 'n geheimsinnige moord... Gaan die aweregse, hardekwas vrou met die skerp tong weer die moordenaar vastrek? Die nege lewens van Mevrou Smit is die heerlike opvolg op die gewilde Die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 15.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die nege lewens van Mevrou Smit (ePub)“
Kan sy dit weer doen?Die fantastiese Mevrou Smit is terug! En daar is weer 'n geheimsinnige moord... Gaan die aweregse, hardekwas vrou met die skerp tong weer die moordenaar vastrek? Die nege lewens van Mevrou Smit is die heerlike opvolg op die gewilde Die fantastiese Mevrou Smit, die eerste boek in hierdie nuwe lekkerlees-spanningsreeks.Dié keer hou Aronspoort bruilof en die dorp bewe behoorlik van op-winding. Maar op die troudag verloop niks volgens plan nie. Nie met Mevrou Smit in die omtrek nie...Net voordat die skone bruid kansel toe stap waar haar aanstaande blouoogdokter vir haar wag, slaan dié se eksvrou morsdood in een van die kerkbanke neer. Pandemonium bars los. Was dit moord? En wie sal so 'n verskriklike ding op so 'n heuglike dag doen? Boonop loop die dorp onder 'n reeks boewery deur. Wie of wat skuil agter al hierdie boosheid en wat het dit met Mevrou Smit se eie donker verlede te doen? Sal sy die dorp en haarself kan red?
Autoren-Porträt von Elizabeth Wasserman
Elizabeth Wasserman is 'n patoloog bekend vir haar gewilde kinderboekreekse. Nege lewens is haar tweede roman vir volwassenes.
Bibliographische Angaben
- Autor: Elizabeth Wasserman
- 2024, 1. Auflage, 304 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1776380568
- ISBN-13: 9781776380565
- Erscheinungsdatum: 01.05.2024
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.60 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die nege lewens van Mevrou Smit"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die nege lewens van Mevrou Smit“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die nege lewens van Mevrou Smit".
Kommentar verfassen