Die manjifieke ontwaking van Mel (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Wanneer die lewe jou omwentel is die wéét binne-in jou. Vir Mel is haar eie melkweg skitterend. Sy het wat sy wil hê, sy is wie sy wil wees. Sy maak die reëls en sy dra nie maskers nie, want sy is in beheer. Maar skielik maak 'n veel groter ster haar...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 18.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die manjifieke ontwaking van Mel (ePub)“
Wanneer die lewe jou omwentel is die wéét binne-in jou. Vir Mel is haar eie melkweg skitterend. Sy het wat sy wil hê, sy is wie sy wil wees. Sy maak die reëls en sy dra nie maskers nie, want sy is in beheer. Maar skielik maak 'n veel groter ster haar verskyning: Isabella, ¿ ongevraagde toevoeging tot die gesin. En boonop besef Mel dat haar beroepskeuse as mediese suster ¿ ode was aan haar oorlede ma. Susterwees was dalk haar ma se passie, maar is dit regtig hare? Mel maak gereed om uit haar einste, skitterende melkweg te verskiet. Dit is ¿ waagstuk, iets wat só nie haar ding is nie. Die ontdekkingsreis vat haar na ¿ wêreld wat sy nog altyd vermy het, tussen mense wat nie haar dam se ganse is nie. By die flats van Belhar kom sy tot die besef dat die dam dalk nie hare is nie, maar dat sy tog, teen haar verwagting, inpas by die ganse. Sy ontmoet 'n jeugwerker met tatoes en ¿ skaatsplank wat baanbrekerswerk onder die jeug doen. Sy leer Llewellyn, haar stiefsuster se grootste aanhanger, beter ken en wys hom sy is nie so upstairs soos hy gedink het nie. Mel ontdek haarself en ¿ wêreld buite haar eie reëls. Moet sy kies tussen wie sy was en wie sy kan wees? Of is daar plek vir Mel die skateboarder, die biker en die kelner in haar melkweg?
Autoren-Porträt von Jacolet van den Berg
Jacolet van den Berg het in Bloemfontein grootgeword. Ná 'n draai in Johannesburg het sy en haar gesin in die Paarl nesgeskop waar sy, haar man en drie seuntjies saam met hul uitgebreide dierefamilie op 'n pragtige Bolandse plaas woon. Met drie besige seuns gebeur alles in haar lewe deeltyds - selfs om te slaap! Tyd vir skryf word telkens beperk tot die middernagtelike ure.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jacolet van den Berg
- 2022, 1. Auflage, 272 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639602924
- ISBN-13: 9780639602929
- Erscheinungsdatum: 01.06.2022
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.44 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die manjifieke ontwaking van Mel"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die manjifieke ontwaking van Mel“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die manjifieke ontwaking van Mel".
Kommentar verfassen